Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa Daan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Cristian S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wonderful. This place is great and my family and I had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ruim, goed ingerig, rustig. Oupa Daan is 'n baie lekker vakansiehuis. Goed ingerig en ruim. Mooi uitsig vanaf die dek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Pragtige mooi huis so in die natuur! Ek en my man het daar tuisgegaan vir twee dae en dit was net te kort - ons het heerlik daar gebly. Ons is natuur liefhebbers en het daarvan gehou om so in die woud te bly. Die plekkie was baie mooi en netjies en goed toegerus vir die twee van ons. Ons het goeie diens gekry. Een van die kombuiskas se deure se skarniere was los en dit is vir ons die volgende dag herstel. 'n Plekkie waarheen ons beslis sal teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Was lovely, very comfortable- would stay again! I would just suggest that a lighter is left in the room so that if the electricity is out, you can still boil the kettle on the gas stove for some coffee. Otherwise, a lovely comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus K
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Enjoyable. Disappointed that no one was there to show us around or that we did not have clear instructions as to what we were allowed to use and what not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Fantasties mooi! Dis pragtig, met oudtyse en moderne geriewe, alles mooi uitgerus. Familie huis waarop hulle baie trots is! Besonderse plek waar mens vir dae lank op die stoep kan sit en net die woud kan inneem! Neem net kennis van die trappe na die eenheid, maar ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Oupa Daan
Baie dankie Marita Ek is baie bly jul het dit geniet.

Kelly S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Okt 2023

Die huis was netjies en skoon, maar dis redelik oud. Sekere goed moet vervang word. Die spasie was te klein vir ons almal. Ons was met drie groot mense en twee klein kindertjies - Die eenheid is te klein om almal te akkommodeer. Daar was geen stort nie, slegs 'n bad wat redelik ongerieflik is. Die huis wat 'oop' is, bied nie baie privaatheid nie. As die ander mense gesels wat in die ander eenhede bly, hoor mens alles. Daar was geen gasstoof nie - Met Eskom se situasie, sal ek dit vir seker aanbeveel. (Daar was 'n gasbotteltjie met 'n plaatjie op, om water / kos warm te maak). Ons het nie warm water gehad op Vrydag nie a.g.v. die langdurige kragonderbreking by Natures Valley.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Danie
Oupa Daan
Hallo Kelly-lee, ons streef daarna on die huis die hele tyd te vernuwe en om vir gaste die bes moontlike ervaring te gee. Die huis, soos geadverteer is vir 4 persone - nie 5. Daar is 'n stort in die bad, sowel as 'n baie lekker buite stort met warm water. Die Weskaap het die grootse storm en reen in 200jaar gehad. Die hele omgewing se krag was vir 2 dae af, wat veroorsaak het dat alles pap geraak het. Die 4.5kg gasbottel en stoof is daar vir julle gerief tydens geskeduleerde krag onderbrekings. Om julle te help het ek ons kragopwekker vir julle geleen, wat julle dag en nag laat loop het en ook buite in die reen gelos het - nadat ek gevra het om dit in die garage te bere en slegs vir nood te gebruik.

Lindi B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Tranquil holiday in gorgeous surrounds. We had a blissful stay at Oupa Daan. The house had everything we needed and the beds and couches were comfortable. The house is neat and Danie and Anthony are impeccable with their customer service. The patio on the deck was our favourite spot as it felt as if we were in a treehouse and there was comfortable seating to lie and read. The Knysna loeries paid a visit every afternoon where we could see them up close, which was one of the highlights of our stay. We will definitely be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Oupa Daan
Thank you, Lindi It was great hosting you. We are looking forward to see you again.

Erik And Alice V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Baie aangename kuierplek. Ons het heerlik gebly en sal Oupa Daan aanbeveel. Ons enigste probleem is dat ons van geen handdoeke voorsiening is nie. Kon nêrens sien dat ons daarteen gewaarsku is nie. Ons het gelukkig ons eie swemhandoeke gehad. Andersins heerlik gekuier in stil en mooiste omgewing!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Oupa Daan
Baie dankie vir ju londersteuning, ons is baie bly julle het jul tyd geniet. Ons het 'n welkom nota uitgestuur waarin daar genoem word dat julle jul eie handdoeke moet voorsien. Jammer vir die misverstand. Groete

Ilse S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2022

Lekker gekuier in die natuur. Baie gerieflike huis in 'n pragtige dorpie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St George's Laan 245, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa25eedd43cc8a85463a04b046549acbc57bc4e3a3bf09097c072efca1425f3a9314e6f120f7320dca68271437b3f83317e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 245 Saint Georges Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9794034 23.5584548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang