Oupa en Ouma se Plekkie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lize J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kuier was regtig baie lekker. Baie gawe gasheer en gasvrou. Sal die plekkie.
Francoitte V - Jan 2024
Algehele gradering
Ruim, nettjies, skoon eenheid. Hoogs aanbeveel.
Oupa en Ouma se Plekkie se terugvoer
Baie dankie julle. Ons waardeer. Julle weet dat julle altyd welkom is.
Riaan & Anna-Marie
Don H - Feb 2023
Algehele gradering
My kinders het hier gewoon en hulle was ongelooflik beïndruk - uitstekende waarde vir geld.
Mariana B - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik en skoon met vriendelike ontvangs.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartbergstraat 18, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang