Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa en Ouma se Plekkie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Oupa en Ouma se Plekkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lize J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize J

Ons kuier was regtig baie lekker. Baie gawe gasheer en gasvrou. Sal die plekkie.

Ons het baie lekker gebly en was aangenaam verras met die gastehuis se gasvryheid. Hulle het ons baie welkom laat voel en baie moeite gedoen.

Francoitte V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francoitte V

Ruim, nettjies, skoon eenheid. Hoogs aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Alles wat nodig was vir 'n baie gerieflike verblyf. Ruim, nettjies, skoon eenheid. Hoogs aanbeveel.

Oupa en Ouma se Plekkie se terugvoer

Baie dankie julle. Ons waardeer. Julle weet dat julle altyd welkom is.
Riaan & Anna-Marie

Oupa en Ouma se Plekkie
Don H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don H

My kinders het hier gewoon en hulle was ongelooflik beïndruk - uitstekende waarde vir geld.

Netjies en groot, asook behulpsame en vriendelike eienaars.

Mariana B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Gemaklik en skoon met vriendelike ontvangs.

Vriendelike gashere en wooneenheid groot en netjies.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartbergstraat 18, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27a4d3179513d0c248ef11a3c18cfe42ad5c9b741c577c4a770694184d21d6f09f3db224a973d5aa69cc5d1da087f638fa88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 18 Swartberg Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -26.766638534072 27.848949058281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang