Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Top Unit

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Adel G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Eersteklas. Kan regtig die eenheid aanbeveel. Goeie diens. Skoon en veilig. Goeie diens. Alles wat jy nodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Top Unit
Baie dankie, ons is verheug dat julle so lekker gekuier het.

Marnelle S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Pragtig. Sjoe, die uitsig is wow! Die verblyf is stylvol en daar is alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Top Unit
Baie dankie - ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Kom kuier asb weer.

Elphia W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Vitamien see! Het heerlik gebly en sal beslis weer kom! Ligging is fantasties. Alles daar wat jy nodig het om te ontsnap van die besige lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Top Unit
Baie dankie! Kom kuier weer vir ons en baie bly dat die verblyf aan julle standaarde voldoen het

Clynette G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Onverbeterlik. Onverbeterlike uitsig, rustig en veilig. Die perfekte wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Top Unit
Baie dankie Clynette! Wonderlik dat julle julle tyd geniet het in Oupa se Pitte se boonste eenheid.

Marthie V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Fantasties! Dit was 'n heerlike kuier by Oupa se Pitte (Top Unit).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Top Unit
Baie dankie Marthie! Ons is bly dat julle so lekker gekuier het.

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfekte plek teen die see! Pragtig gemeubileerde plek, voor op die see. Ongelooflike ontspanning en sielsrus! Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Top Unit
Baie dankie Nicolene! Bly julle het so lekker gekuier.

Georgie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Uitstekend. Verblyf was baie lekker en gemaklik met alle nodige items byderhand om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Inge
Top Unit
Baie dankie Georgie! Ons is bly dat die akkommodasie aan julle behoeftes voldoen het.

Lindie O
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Sielskos! As jy 'n huisie by die see soek, then look no further! Beter as hierdie gaan jy nie kry nie. Baie goed toegeruste kombuis met goeie gehalte ware. Die stoepie was 'n wenner en die uitsig raak nooit afgesaag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Top Unit
Baie dankie, Lindie! Ek dink die 2/5 vir 'location' was dalk 'n fout.

Marius B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Excellent. Pragtig en so cute, tiny house living met die beste view van Harolds Baai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Top Unit
Dankie vir ons oulike review, Marius. Baie bly dat julle so lekker gekuier het.

Roelof D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantasties op die see. Sit in die woonkamer en staar oor die nimmer eindigende golwe wat ononderbroke inrol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Top Unit
Baie dankie vir die terugvoer Roelof. Ons is baie bly dat julle die fantastiese ligging waardeer het. Kom kuier asb weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ā€™n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gericke's Corner 2, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFQQcPwkSemSXK1TRcgpTJ7f9rCX2kDTzLQbd2IYY1HudEU2KJ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 113 5 1 5 2 Gericke's Corner Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.054134997546 22.394023239612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang