Top Unit
Ontmoet jou gasheer
Kyk ān bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 115
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Adel G - Sep 2024
Algehele gradering
Eersteklas.
Marnelle S - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtig.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie - ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Kom kuier asb weer.
Elphia W - Jun 2024
Algehele gradering
Vitamien see!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie! Kom kuier weer vir ons en baie bly dat die verblyf aan julle standaarde voldoen het
Clynette G - Jun 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Clynette! Wonderlik dat julle julle tyd geniet het in Oupa se Pitte se boonste eenheid.
Marthie V - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Marthie! Ons is bly dat julle so lekker gekuier het.
Nicolene V - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte plek teen die see!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Nicolene! Bly julle het so lekker gekuier.
Georgie O - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Georgie! Ons is bly dat die akkommodasie aan julle behoeftes voldoen het.
Lindie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Sielskos!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie, Lindie! Ek dink die 2/5 vir 'location' was dalk 'n fout.
Marius B - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Top Unit se terugvoer
Dankie vir ons oulike review, Marius. Baie bly dat julle so lekker gekuier het.
Roelof D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties op die see.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Roelof. Ons is baie bly dat julle die fantastiese ligging waardeer het. Kom kuier asb weer.
Nikki E - Jul 2023
Algehele gradering
Asemrowend!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Nikki, ons is baie bly dat julle lekker gekuiker het. Ons hoop ons sien julle weer.
Marchell S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Netjies. Heerlik gekuier.
Top Unit se terugvoer
Dankie vir die resensie Marchell. Baie bly dat julle so lekker gekuier het en kom asb weer.
Shantel F - Jan 2023
Algehele gradering
Was so so lekker en rustig reg langs die see.
Top Unit se terugvoer
Thank you for the review, Shantel.
Karlien M - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik reg op die strand.
Nicolette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, goed toegerus, fantastiese kommunikasie, beste uitsig.
Lees meerSannette J - Feb 2023
Algehele gradering
Die plek ruik na muf en is baie outyds. Gordyne se some is uit en beddens deurgeslaap.
Top Unit se terugvoer
Beste Sannette, baie jammer dat julle nie julle verblyf by Oupa se Pitte geniet het nie. Dit is die eerste keer wat ons die tipe terugvoer ontvang en ons het soveel gaste wat jaar na jaar terugkom. Ek wil graag die volgende noem vir die rekord:
1. Ek het jou onmiddellik gekontak die oggend toe jy my laat weet van die reuke. Jy het egter te kenne gegee dat jy by 'n ander plek reggekom het en ek het aangebied om jou tegemoet te kom waaroor jy dankbaar was. Groot was my verbasing toe my skoonmaakspan my laat weet het dat julle wel die volle tyd van die bespreking daar spandeer het.
2. Vir 'n huis OP die strand, is daar altyd 'n see-reuk wat hang in die eenhede, maar nog nooit het dit enige van ons gaste gepla nie.
3. Die skoonmaakspan het die eenheid gefynkam vir enige abnormale reuke en kon niks vind nie. Hulle is die top skoonmaakspan in Heroldsbaai en alhoewel dit menslik is om dalk iewers iets te mis, gaan ek vir hulle opkom maar ek deel ook die review met hulle sodat hulle bewus is daarvan. Jy is egter welkom om fotos met my te deel wat ek dan onmiddellik met hulle sal opneem.
Ons kry nogal komplimente dat die eenhede funky, huislik en stylvol gemeubileer en jammer dat julle dit as "outyds" ervaar het.
Dankie vir jou terugvoer.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Laetitia R - Apr 2023
Algehele gradering
Afgeleefde strandhuis.
Lees meerRachel V - Nov 2022
Algehele gradering
Perfekte getaway.
Top Unit se terugvoer
Dankie Rachel, vir ons wonderlike resensie. Baie bly dat julle so lekker gekuier het. Kom asseblief weer.
Philip D - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Sal vir seker weer gaan.
Top Unit se terugvoer
Beste Philip, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly dat julle julle gholftoer geniet het en kom kuier asb weer.
Sven S - Sep 2022
Algehele gradering
Everything.
Top Unit se terugvoer
Dear Sven, thank you for taking the time to review our establishment. We are indeed very sorry about the inconvenience caused but unfortunately we don't have control over people (contractors, other holiday makers, etc) walking past the unit since it is on the beach.
Dene D - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad. Alles eersteklas.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Dene. Ons is baie bly dat julle julle tyd geniet het en sien uit na julle volgende kuier.
Nico B - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Top Unit se terugvoer
Ons is bly dat julle so lekker gekuier het en dat Oupa se Pitte aan julle verwagtinge voldoen het. Sien uit na julle volgende kuier by ons.
Petrie D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker, net wat ons nodig gehad het.
Top Unit se terugvoer
Beste Petrus, baie dankie vir ons 5-ster resensie. Ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het.
Ferdinand O - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons was 'n groep familielede wat mekaar lanklaas gesien het. Die huis se uitleg en ligging was perfek vir ons familie.
Top Unit se terugvoer
Ons is baie bly dat julle julle verblyf geniet het Ferdinand en baie dankie vir ons mooi resensie. Ons wag vir julle volgende kuier.
Megan M - Feb 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig op die see!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Megan vir ons 5 ster review! Ons sien uit na julle volgende kuier.
Adriaan J - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig buiteseisoen!
Top Unit se terugvoer
Dankie Adriaan, vir die goeie resensie. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Ek het jou klagte aangaande die skoonmaakspan aangespreek en hulle is baie jammer vir die ongerief veroorsaak. Hulle is dus attent daarop vir die toekoms.
Dirk L - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, skoon, netjies, goed ingerig.
Top Unit se terugvoer
Dankie Dirk. Kom kuier asb weer.
Deniel K - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike woning en ligging.
Top Unit se terugvoer
Deniel, ons is so jammer oor die kinders in die boonste eenheid wat raserig was. Soos bespreek, gaan ons vir julle 'n gratis midweek gee die jaar en jy moet net julle datums deurstuur vir my. Verder het ons ook ons "policy" hersien vir enige nuwe besprekings in die boonste eenheid waar kinders by betrokke is. Dankie dat jy vir ons die terugvoer gegee het en steeds vir ons 'n positiewe review gedoen het. Sien uit om van jou te hoor.
Moegamat W - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Top Unit se terugvoer
Thank for taking the time to do a review for us Moegamat. We are glad that you enjoyed your stay.
Chris B - Nov 2022
Algehele gradering
Great gewees - duur vir 3 mense maar goed en netjies.
Top Unit se terugvoer
Beste Chris. Baie dankie vir ons mooi resensie. Ek stel voor dat met julle volgende kuier, ons julle in die onderste eenheid sit aangesien hy kleiner is as bo, of bring volgende keer nog familie of vriende saam en deel die kostes.
Sone P - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek met mooiste uitsig.
Top Unit se terugvoer
Thank you for the review Sone. We are glad that you had such a great time. You were fabulous guests. See you hopefully again in 2022.
Mariette Q - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was een rustige, lekker naweek.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Mariette. Ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het by Oupa se Pitte.
Hanlie B - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Top Unit se terugvoer
Julle het so laaank gewag vir die vakansie Hanlie en ons is baie bly as julle dit "puik" gevind het. Ons sien julle weer in die toekoms glo ek.
Karin H - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Karin! Ons waardeer jou terugvoer. Kom kuier asb weer vir ons. Kom volgende keer in die somer vir 'n fantastiese son, sand en see vakansie.
Marine L - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Marine vir jou 5* terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gebly en gekuier het. Kom kuier asb weer.
Pierre F - Jun 2021
Algehele gradering
Was heerlik! As jy van die see hou en naby wil wees, is dit die plek vir jou.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Elsabe dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het. Kom kuier weer vir ons.
Petro M - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by Oupa se Pitte. Sekerlik een van die mees bes toegeruste vakansie-verblyfeenhede waarin ons al gewoon het.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie, Petro, vir ons 5 ster resensie. Ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het en ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms.
Joelene B - Mei 2021
Algehele gradering
Family reunion.
Top Unit se terugvoer
Dear Joelene, thank you so much for your great review and we are happy to hear that you had such an awesome family reunion. Please come and visit us again.
Gideon S - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspannend, goed geleƫ, nie nodig om ver te gaan vir 'n goeie tyd nie.
Top Unit se terugvoer
Baie bly julle spanbou was suksesvol en dat die onderste eenheid aan julle verwagtinge voldoen het. Bring volgende keer julle gesinne saam en bespreek dan sommer die boonste eenheid ook ;).
John C - Apr 2021
Algehele gradering
The kids loved every moment of it!
Top Unit se terugvoer
Thank you, John, for your wonderful review. I am glad that the family had such an amazing time. Please visit us again in the near future.
Gavin S - Feb 2021
Algehele gradering
Brilliant and comfortable.
Top Unit se terugvoer
Dear Gavin, thank you very much for taking the time to do a review for us. We are glad that you enjoyed your stay and we hope to see you very soon again.
Louis R - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful views and comfy accommodation.
Top Unit se terugvoer
Thank you Louis, for your 5-star review. We really do appreciate that you have taken the time. Please come and visit us again.
Dirk T - Nov 2021
Algehele gradering
Onspannend.
Top Unit se terugvoer
Ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het Dirk. Dankie vir die terugvoer en kom kuier weer.
Leon V - Sep 2021
Algehele gradering
Die posissie is onverbeterlik, wat 'n uitsig.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Leon vir jou terugvoer. Ons is bly julle het so lekker gekuier en ek glo ons sien julle weer binnekort.
Anita V - Feb 2021
Algehele gradering
Best location with a stunning view!
Top Unit se terugvoer
Dear Anita,
Thank you so much for your review.
We are glad that you had such a great time and please do visit us again.
Denise C - Okt 2021
Algehele gradering
Perfekte seeverblyf!
Top Unit se terugvoer
Dankie Denise vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle so lekker gekuier het en weer sal kom!
Linda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Op die strand, heerlik!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie, Linda, vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly julle het so lekker gekuier en verwelkom julle beslis terug.
Marnus V - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier in 'n goeie ligging.
Top Unit se terugvoer
Dankie Marnus. Baie bly dat julle so lekker gekuier het.
Stephanus J - Nov 2021
Algehele gradering
'n Baie gerieflike plek om te rus na 'n lang reis van Kanada.
Top Unit se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Stephanus. Kom kuier asb weer.
Anika B - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Lees meerTop Unit se terugvoer
Beste Anika, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer oor die toiletsitplek - dit het gebreek met die vorige gaste en omdat dit 'n "odd" sitplek is, moes dit eers bestel word vir ons. Dit is egter nou uitsorteer. As julle weer kom, bespreek die boonste eenheid, omdat sy leefarea heelwat groter is as die onderste eenheid.
Martin J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Plek het onderhoud nodig.
Lees meerTop Unit se terugvoer
Ons is bly dat julle die ligging so baie geniet het Martin, veral na verskeie kere wat julle julle vakansie moes aanpas.
Ek kan hiermee bevestig dat die venster reeds vervang is. Ons gee aandag aan die lek asook die skoonmaak van die matte.
Ongelukkig is die boonste mat 'n moeilike ene en wys maklik 'n kol of 2.
Dankie vir jou terugvoer.
Annamarie K - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf. Uitstekend geleƫ. Baie dankie aan Inge wat ook addisionele hulp verleen het.
Top Unit se terugvoer
Die beste spot Annamarie. Baie dankie vir jou terugvoer en ons hoop om julle baie binnekort weer te sien.
Bianca V - Okt 2020
Algehele gradering
Perfek, outspanned, puik.
Top Unit se terugvoer
Thank you Bianca, for our five-star review. It was a pleasure to have you stay with us and please come and visit us again.
Donovan A - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, ongelooflike ligging, reg op die strand.
Top Unit se terugvoer
Beste Donovan, ons is baie bly dat julle manne so lekker gekuier het by Oupa se Pitte en ons hoop die golf was ook goed. Sien uit na julle bespreking vir volgende jaar en baie dankie dat julle die eenheid so mooi netjies gelos het.
Ettiene O - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Ettiene, kom kuier vinnig weer.
David L - Feb 2020
Algehele gradering
One of the few places where expectation matched reality!
Top Unit se terugvoer
Dear David,
Thank you so much for your kind words and the great review! We are looking forward to your visit again soon.
Stay healthy and safe.
Annie R - Feb 2020
Algehele gradering
Die eenheid is luuks en so goed ingerig, dit was asof ons by ons huis was. Die seefront views was net awesome en ons sal hierdie eenheid aanbeveel vir enige iemand wat net wil kom rus.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Anne-marie en dit was net 'n plesier om julle as gaste te he. Ons hoop julle maak die kuier by Oupa se Pitte 'n jaarlikse instelling
Leandra V - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties
Top Unit se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier Leandra en dankie dat jy vir ons 'n sesensie gedoen het. Kom kuier asseblief weer by Oupa se Pitte.
Christelle B - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike naweek by die see.
Lees meerTop Unit se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Christelle, en ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het. Kom asb weer. Ons sal verseker kyk na julle voorstel vir diefwering, ek verstaan die bekommernis. Ons is gelukkig dat in 50 jaar het ons nog geen insidente gehad nie.
Chris P - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker naby aan die strand. Baie gerieflik.
Top Unit se terugvoer
Dankie Chris vir die resensie van Oupa se Pitte. Baie bly dat julle dit gerieflik gevind het. Hoop julle kom weer kuier op die strand.
Angelique M - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese verbly! Sterk aan te beveel.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Angelique. Ons is verheug om te hoor dat julle verwagting oortref is en dat julle lekker gekuier het. Hoop julle kom kuier weer by ons. Groete, Inge.
Brenda B - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlik, op die strand.
Top Unit se terugvoer
Beste Brenda,
Baie dankie vir jou gawe woorde en dit was net 'n plesier gewees om julle as gaste te hĆŖ. Ons is baie bly dat julle julle vakansie so geniet het. Kom kuier asb gou weer.
Groete
Inge
Estelle K - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en gerieflike huis met volledige kombuis.
Top Unit se terugvoer
Beste Estelle,
Baie dankie vir ons 5 sterre! Ons is baie, baie bly dat julle so lekker gekuier het en ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Inge
Carita H - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese resensie, Carita. Ons is bly dat ons kon bydra tot die spesiale herinneringe van julle wittebrood. Kom kuier asseblief weer. Soos julle gesien het is dit ideaal vir 'n romantiese wittebrood en ook vir 'n gesin met kinders.
William R - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Top Unit se terugvoer
Baie bly julle het so lekker gekuier William. Ons stem saam - ligging is onverbeterlik . Ons wag om te hoor wanneer julle weer wil kom kuier. Dankie vir ons 5 ster resensie.
Juan T - Jun 2019
Algehele gradering
Wow! Ongelooflik!
Top Unit se terugvoer
Wow, thank you thank you. It warms our hearts when we hear that we have exceeded our guests' expectations. Thank you very much for your wonderful review, Juan, and we hope you will come and visit us soon again.
Johann J - Jun 2019
Algehele gradering
Baie mooi uitsig oor die see met goeie diens.
Top Unit se terugvoer
Dear Johann, thank you very much for your very kind review. It was a pleasure to host you and we hope to see you again soon.
Elize A - Mei 2019
Algehele gradering
Breath-taking sample of heaven.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowende voorsmakie van die hemel.
Ons as 'n gesin kon nie gewens het vir 'n geriefliker, kindervriendelike, asemrowende plek nie. Ons het niks ekstra nodig gehad nie, want die akkommodasie was topklas en die diens selfs beter. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Top Unit se terugvoer
Thank you Elize for your kind words and wonderful review. It was only a pleasure to have your family as guests. Please come and visit us again soon.
Juane H - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Top Unit se terugvoer
Baie bly dat julle so 'n wonderlike tyd gehad het Juane. Ons ontvang julle baie graag weer in die toekoms.
Groete,
Inge en die Oupa se Pitte span
Ronelle D - Mrt 2019
Algehele gradering
As jy wil rus en tyd aan jou gesin spandeer sonder onderbrekings, is dit die plek die. Veilig en lieflik.
Top Unit se terugvoer
Ek is baie bly julle het so lekker gekuier, Ronelle. Dankie vir die fantastiese terugvoer en ons hoop ons sien julle sommer weer binnekort vir 'n kuier by Oupa se Pitte.
Groete
Inge en die span van Oupa se Pitte.
Irma K - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Top Unit se terugvoer
Ons is so bly julle het so 'n fantastiese wegbreek gehad Irma en ja, kom asb weer. Maak dit 'n jaarlikse instelling soos jy genoem het ;)
EĆ«rleth S - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflik gewees, so naby die see.
Top Unit se terugvoer
Ons is baie bly julle het so lekker gekuier, Eerleth! Julle was wonderlike gaste gewees en ons glo ons sal julle weer sien in die nabye toekoms. Baie dankie vir ons 5 sterre.
Kevin C - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie vir ons 5 sterre Kevin. Ons hoop julle en die kinders kom vinnig weer kuier.
Marlene B - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike ligging en perfek vir ān familie kuier.
Top Unit se terugvoer
Dankie Marlene vir ons resensie en ons is bly julle het die ligging geniet want nader aan die see kry jy nie sommer nie. Ons is besig met planne vir verdere verbeterings aan die huis en as die argitek vinnig maak, kan ons dit dalk al die jaar doen wat die kombuis sal insluit. Kom kuier asb weer by ons.
Lindi V - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en baie rustig.
Top Unit se terugvoer
Hallo Lindi, ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het en ons fantastiese ligging kon waardeer. Ek is baie jammer dat die gaste in die boonste eenheid so vroeg uit die vere was. Die struktuur is al baie oud en was oorspronklik 'n anneks van die Heroldsbaai hotel gewees. Ons het oor die laaste 50 jaar baie "renovations" gedoen en noem daarom ons huis the "old soul with the young heart". Ons is egter besig om huiswerk te doen en te kyk of ons die houtvloer meer klankdig kan maak. Hoop julle sal weer kom kuier.
Adele S - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en lekker naby die see.
Top Unit se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Adele en ons is bly julle het lekker gekuier. Ons het besluit om die kaste in die kombuis effe anders te pak sodat daar genoeg plek vir die gaste se kruideniersware is. Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Miekie M - Aug 2019
Algehele gradering
Mooi plek om tot rus te kom.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Mieke, dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf en ons is verheug dat julle, julle tyd geniet het. Ons sal verseker kyk of ons die Jamie Oliver potte kan opgradeer en sal ook nuwe panne aanskaf.
Estelle H - Mrt 2019
Algehele gradering
Nader aan die see, kan mens nie voor vra nie.
Top Unit se terugvoer
Ons is bly dat julle so lekker gekuier het Estelle en julle was ook fantastiese gaste. Kom kuier asb weer.
Willem B - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging!
Top Unit se terugvoer
Beste Willem,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer oor die DSTV maar die probleem was nie by ons nie maar wel by die ander huis waar ons die sein vandaan moet kry agv ons ligging. Dit is egter nou uitgesorteer. Ons is tans besig om die boonste kombuis oor te teel en het ook 'n nuwe yskas en stoof aangeskaf. Hoop julle sal weer kom kuier om die verbeterings te sien :).
Groete,
Inge
David M - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowende ervaring.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Dave. Ons sien uit om julle volgende jaar weer te ontvang.
Riaan V - Sep 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging, waarde vir geld, netjies en ideaal vir groot en klein families.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Rentia. Ons is regtig bly julle het so lekker gekuier en ja, die ligging kan net nie beter nie! Hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete,
Oupa se Pitte span
Sakkie M - Jun 2018
Algehele gradering
Super fantastiese perfekte verblyf, nader aan die strand kan jy nie kry!
Lees meerBea K - Mei 2018
Algehele gradering
Sielsverrykend!
Top Unit se terugvoer
Bea, ons is verheug om te hoor dat die tyd by Oupa se Pitte so goed was vir jou siel. Kom kuier asseblief vinnig weer. Baie groete, Oupa se Pitte span.
Liz S - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Liz, kom vinnig weer. Ek sien uit om julle weer te ontvang. Groete, Oupa se Pitte span.
Ina C - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige, pragtige, lieflike plek met die beste see-uitsig.
Top Unit se terugvoer
Wow Ina, Ons waardeer jou fantastiese terugvoer. Ons is so bly dat ons juweel julle verwagtinge oortref het. Ons hoop dat julle sommer binnekort weer kom kuier.
Groete,
Oupa se Pitte Span
Gazelle B - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Top Unit se terugvoer
Dankie Gazelle,
Ek is bly ons kon julle nog 'n ekstra aand akkommodeer. Kom kuier gerus weer as julle wil wegkom van Worcester se hitte.
Dries K - Mei 2018
Algehele gradering
Hemels!
Top Unit se terugvoer
Ons is baie bly julle het julle tyd so baie geniet en dat dit aan julle verwagtinge voldoen het, Dries. Ons wag vir julle volgende kuier. Groete, Oupa se Pitte span.
Carla S - Mrt 2018
Algehele gradering
Kan nie meer op die strand wees as dit nie!
Top Unit se terugvoer
Ek is baie bly julle het julle tydjie geniet, Carla. Ons waardeer jou vriendelike woorde. Groete, Oupa se Pitte span.
Celeste C - Feb 2018
Algehele gradering
Puik ligging. Heerlik.
Top Unit se terugvoer
Beste Celeste,
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Oupa se Pitte Span
Debbie S - Okt 2018
Algehele gradering
Stunning views.
Top Unit se terugvoer
Dear Debbie, thanks for your awesome review and we are glad that you had such a great time! Sorry that the guests above you were a bit loud - normally we don't have any issues. This house was originally an annex to the original Herolds Bay Hotel and was build with wooden floors and crushed shell mix which I suppose is part of the magic of our "old soul with the young heart".
Cecil V - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker verblyf ,mooi skoon en beste uitsig.
Top Unit se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet Cecil. Dankie vir ons 5 sterre :)
Lukas D - Aug 2018
Algehele gradering
Onverbeterlike uitsig.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Lukas, ons is baie bly dat julle julle tyd geniet het en kom kuier asb weer.
Groete,
Oupa se Pitte span
Chrisna J - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese, goed geleƫ wooneenheid met vriendelike ontvangs by 'n pragtige, rustige strand.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Vic en Chrisna. Ons is bly om te sien dat julle lekker gekuier het en ons dra julle mooi woorde ook oor aan Hermione.
Groete,
Oupa se Pitte span
Hilde M - Jul 2018
Algehele gradering
Die ligging was fantasties en baie veilig!
Top Unit se terugvoer
Dankie Hilde, ons is baie bly julle het dit geniet.
Groete,
Oupa se Pitte span
Johan P - Okt 2017
Algehele gradering
Wat 'n lekker bederf. Bekostigbare strandhuis.
Top Unit se terugvoer
So bly julle het julle kuier so baie geniet Johan! Ons sien julle weer in die nuwe jaar.
Groete
Oupa se Pitte span
Gert C - Okt 2017
Algehele gradering
Unieke vakansieplek in Heroldsbaai.
Top Unit se terugvoer
Dankie vir al die baie sterre Gert! Kom kuier asb. weer voor die die kinders te groot word.
Groete,
Oupa se Pitte span
Silvia K - Aug 2017
Algehele gradering
Perfek geleƫ by die see.
Top Unit se terugvoer
Beste Sylvia,
Baie dankie vir al die komplimente, ons hoop julle kom sommer weer vinnig kuier!
Groete,
Oupa se Pitte span
Liza S - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik, netjies en ons het dadelik welkom gevoel.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Liza,
Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Riaan H - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Riaan! Ons is baie bly julle het dit so geniet. Ons ontvang julle baie graag weer in die toekoms.
Groete,
Oupa se Pitte Span
Kenneth K - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitsig! Die ligging is baie spesiaal en uniek!
Top Unit se terugvoer
Dear Kenneth, we are so appreciative of your fantastic testimonial and more so, the fact that you have enjoyed your stay so much! We hope to see you again in the future and we hope that we can make your next holiday even better.
Warm regards, Inge
Suline T - Mrt 2017
Algehele gradering
Ontspanning.
Top Unit se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gekuier! Ons sien julle dan weer binnekort ;)
Elize W - Okt 2017
Algehele gradering
Onvergeetlike tyd wat geld nooit kan koop nie.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Elize! Ons ontvang julle baie graag weer binnekort.
Groete,
Oupa se Pitte span
Leda H - Apr 2017
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Top Unit se terugvoer
Dear Leda,
Thanks very much for your review. I am really sorry that you misunderstood the layout of the top unit - we do specify that the family room is separate from the main unit but I will re-look the wording and make it more detailed. Thank you for bringing it to our attention. We hope to see you again and then we can arrange the bottom unit since the layout will suit you better.
Regards,
Inge
Mike P - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie Mike, en ons sien uit om julle weer te ontvang!
Eunice C - Jun 2016
Algehele gradering
Baie aangename tyd gehad. Die woonstel is ten volle toegerus. Beter as wat ons verwag het.
Top Unit se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Eunice. Dis altyd lekker om te hoor as ons vakansiegangers lekker gekuier het! Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Oupa se Pitte span
Madelaine L - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderlike naweek!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Madelaine! Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle weer. Groete, Inge
Lienkie F - Aug 2015
Algehele gradering
Wou 'n naweek wegbreek saam met my familie.
Top Unit se terugvoer
Beste Lienkie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd so lekker om te hoor dat iemand anders ons "old soul with the young heart" waardeer soos ons.
Ons sal verseker daardie voorstel van die vuurherd in oorweging neem.
Groete
Inge
Charlene J - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het dit almal geniet en sal graag weer wil kom!
Jeanne F - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasties geleƫ
Top Unit se terugvoer
Baie bly julle het julle verblyf geniet! Ons hoop om julle weer hier te sien.
Groete
Inge
Hennie G - Jul 2015
Algehele gradering
Perfek geleƫ!
Top Unit se terugvoer
Hi Hennie,
Baie dankie vir die terugvoer Hennie. Gewoonlik werk die onderste eenheid beter vir mense met baie jong kinders maar ons vind ook dat baie mense met kinders weer die boonste eenheid wil bespreek maar ek stem saam, dit hang af van die ouderdom van die kinders.
Ons hoop ons sien julle weer by ons.
Groete, Inge
Johann B - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Top Unit se terugvoer
Beste Johann, ons het aandag gegee aan jou terugvoer - baie dankie daarvoor! Groete, Inge
Ina S - Des 2013
Algehele gradering
So naby aan die see - ONGELOOFLIK!
Top Unit se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering! Hoop ons sien julle weer binnekort!
Groete,
Inge
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Gericke's Corner 2, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang