Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa See

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 109

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 28 resensies vir Oupa See
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Este H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este H

Plekkie het alles wat mens nodig het en baie goed geleë, met 'n mooi uitsig.

Plekkie het alles wat mens nodig het en baie goed geleë, met 'n mooi uitsig vanuit die kombuis. Bespreking en incheck was baie maklik en die gasheer was baie vriendelik.

Oupa See se terugvoer

Baie dankie vir u resensie!
Kom kuier gerus weer.

Oupa See
Jolanda L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda L

Absolutely awesome.

We really enjoyed staying at Oupa See, the house was cosy, clean and had everything that we needed. Will most definitely go there again.

Oupa See se terugvoer

Oupa See wag vir jul volgende kuier!

Oupa See
Freda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda B

Ons het 'n heerlike week gehad met lieflike weer.

Die knus huisie is perfek vir 'n klein gesin en die kombuis met braai tesame met 'n lieflike uitsig op die see is 'n wenner. Dit was hemels om elke aand die son te sien sak terwyl ons kuier in die kombuis. Die huis se ligging is perfek.

Oupa See se terugvoer

Dankie vir jul resensie!
Oupa See is vir ons baie spesiaal, want dit is gebou op erf nr 1 in Lambertsbaai. Dit moet dus een van die heel eerste huisies op die dorp wees.

Oupa See
Salomé B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomé B

Comfortable.

Comfortable and easy to get to. Warm shower and happy Dachshund with his own outdoor space.

Oupa See se terugvoer

Dankie vir die resensie .... ek is bly dat Willie (die woef) ook vir Oupa See geniet het!

Oupa See
Pierre V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Heerlik.

Baie lekker by die see.

Oupa See se terugvoer

Kom kuier gerus weer.

Oupa See
Annette F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annette F

Heerlik.

Ons het lekker gebly.

Oupa See se terugvoer

Dankie ... en kom gerus weer!

Oupa See
Gerhard C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C

Gerieflike sakpas verblyf.

Die verblyf was gerieflik en baie goed geleë binne stapafstand van die strand, supermark en restaurante.

George W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
George W

Glad nie lekker gebly nie.

Stort vol mildew, geen remote vir TV, hulle gebruik goedkoop koffie, geen internet fasiliteite nie.

Oupa See se terugvoer

Na soveel gelukkige gaste wat Oupa See voorheen al besoek het, is ek jammer om te hoor dat u verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Een van ons vorige gaste het met die TV se "remote" weggery. Ons het intussen 'n nuwe een gekry. Die stort word gereeld met die nodige produkte uitgeskrop. Ons is "self catering" en dus is gaste veronderstel om hul eie koffie, ens. saam te bring. Dit wat ons in die huis verskaf, is slegs vir 'n noodgeval - indien gaste dalk vergeet het om in te pak.
As u die algemene beskrywing by Oupa See gelees het, sou u opgemerk het dat daar wel voorafbetaalde WiFi beskikbaar is, maar dat u net daarvoor moet reel.
Oupa See is op erf nommer 1 in Lambertsbaai gebou en is dus een van die eerste huise wat hier gebou is. Ons doen ons bes om Oupa in tiptop kondisie te hou en hoop dat u volgende keer ook die pragtige see-uitsig en lekker binne-vuurmaakplek en veilige parkering agter geslote hekke sal kan geniet.

Oupa See
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gina F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina F

Lovely little cottage by the sea.

Near the shops. We mostly walked to any location. Quiet. Would recommend this cottage to anyone going to Lamberts Bay. No laundry available. Beautiful.

Lyndon V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon V

Als was vir my gerieflik t.o.v. rolstoelvriendelike gebruik.

Die kombuis met 'n uitsig oor die see is so mooi. Sal will weer gebruik maak. Baie dankie vir die nodige stoel vir my gebruik in stort.

Oupa See se terugvoer

Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Kom gerus weer.

Oupa See
Alan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan D

Enjoyed the stay. Nice indoor braai in the kitchen with a great view.

Good views and close to the beach and shops.

Louwra S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwra S

Heerlik naby see, en loopafstand van als af.

Heerlike vakansieplek.

Rene E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Fantastiese ligging.

Ons het baie lekker gebly en kan hierdie blyplek beslis aanbeveel. Baie veilig en mens kan hiervandaan lekker langs die see stap.

Mariandl P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariandl P

Lekker naby see.

Was netjies, maar effens beknop vir 4 mense.

Elzanne S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzanne S

Lekker by die see.

Netjies en skoon, het lekker gebly. Plek kort dalk nuwe handdoeke.

Lesley V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lesley V

Pleasant.

Please do something about the doors. Very off-putting as a first impression.

Oupa See se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ek sal beslis na die deure laat kyk. Vriendelike groete.

Oupa See
Glen K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen K

Sunset over the sea

Close to the beach .. nice on sunny days!

Thys B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Ons oornagverblyf by Oupa See was fantasties.

Die huis is by die see, pragtig opgeknap en beskik oor alles wat nodig is. Ons is met opregte Weskus-gasvryheid ontvang en bygestaan deur Elmari, sy het sommer die eetplekke gebel en vir ons uitgevind of hulle kreef het, waar ons gerookte snoek kan kry, ens. Ek kan regtig Oupa See sterk aanbeveel.

Madeleine Booysen B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine Booysen B

Was 'n oulike huisie met 'n pragtige uitsig.

Al's is cool. Hul het ook my Yorkie akkomodeer. Dankie.

Elmari R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari R

Gerieflike en skoon verblyf met mooi uitsig oor die see.

Ons het baie lekker gebly by Oupa See en sou graag langer as 1 nag wou kuier, maar ons omstandighede het dit nie toegelaat nie.

Wessie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessie V

Goed gelee. Oud maar skoon en netjies.

Verblyf is gerieflik vir diegene wat nie te veel tyd bedags tuis gaan deurbring nie. Die binnebraai is lekker vir koel tot koue aande met mooi uitsig oor die see. Warm somer dae gaan nie te goed werk nie. Daar is geen bome of vaste skadu. Slegs sambreel indien jy buite sou wou braai.

Sonette S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette S

Goed geleë dorpshuis naby strand.

Baie goed geleë naby aan strand en restaurante.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Mark V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Location is great.

Unit was very neat and clean.

Adele P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele P

Heerlik.

See-uitsig was fantasties.

Senobia V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Senobia V

Kalmerende en rustige verblyf.

Verblyf by Oupa See was baie lekker gewees, kalmerende rustige atmosfeer. Mooi uitsig oor die see.

Oupa See se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer. Hoop om jul weer in toekoms te kan ontvang.

Oupa See
Francis V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francis V

Netjies, op die strand, maar ongemaklike beddens en ou dekor.

Heerlike kusdorpie met lekker eetplekkies en winkeltjies.

Oupa See se terugvoer

Julle sal bly wees om te hoor dat die hele Oupa See nuwe beddens en matrasse gekry het. Die bad is nou ook uitgehaal en 'n lekker groot, oop stort is installeer. Die binne-braai en oorgedoende kombuis is ook 'n lekker opgradering en sorg vir lekker kuiers op koeler aande.

Oupa See
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8989f1da55bd1a8079da83141179ec205e0538ef1aae7c891e87368b5198e75f185d6427b716af5af2e347bade15952afdc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 13 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097113 18.30333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang