Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa See

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Este H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Plekkie het alles wat mens nodig het en baie goed geleë, met 'n mooi uitsig. Plekkie het alles wat mens nodig het en baie goed geleë, met 'n mooi uitsig vanuit die kombuis. Bespreking en incheck was baie maklik en die gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmare
Oupa See
Baie dankie vir u resensie! Kom kuier gerus weer.

Jolanda L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Absolutely awesome. We really enjoyed staying at Oupa See, the house was cosy, clean and had everything that we needed. Will most definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmare
Oupa See
Oupa See wag vir jul volgende kuier!

Freda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons het 'n heerlike week gehad met lieflike weer. Die knus huisie is perfek vir 'n klein gesin en die kombuis met braai tesame met 'n lieflike uitsig op die see is 'n wenner. Dit was hemels om elke aand die son te sien sak terwyl ons kuier in die kombuis. Die huis se ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmare
Oupa See
Dankie vir jul resensie! Oupa See is vir ons baie spesiaal, want dit is gebou op erf nr 1 in Lambertsbaai. Dit moet dus een van die heel eerste huisies op die dorp wees.

Salomé B
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Comfortable. Comfortable and easy to get to. Warm shower and happy Dachshund with his own outdoor space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmare
Oupa See
Dankie vir die resensie .... ek is bly dat Willie (die woef) ook vir Oupa See geniet het!

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Heerlik. Baie lekker by die see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmare
Oupa See
Kom kuier gerus weer.

Annette F
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Heerlik. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elmare
Oupa See
Dankie ... en kom gerus weer!

Gerhard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Gerieflike sakpas verblyf. Die verblyf was gerieflik en baie goed geleë binne stapafstand van die strand, supermark en restaurante.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

George W
1 nag Besigheidsreis
2.4
Aug 2024

Glad nie lekker gebly nie. Stort vol mildew, geen remote vir TV, hulle gebruik goedkoop koffie, geen internet fasiliteite nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Elmare
Oupa See
Na soveel gelukkige gaste wat Oupa See voorheen al besoek het, is ek jammer om te hoor dat u verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Een van ons vorige gaste het met die TV se "remote" weggery. Ons het intussen 'n nuwe een gekry. Die stort word gereeld met die nodige produkte uitgeskrop. Ons is "self catering" en dus is gaste veronderstel om hul eie koffie, ens. saam te bring. Dit wat ons in die huis verskaf, is slegs vir 'n noodgeval - indien gaste dalk vergeet het om in te pak. As u die algemene beskrywing by Oupa See gelees het, sou u opgemerk het dat daar wel voorafbetaalde WiFi beskikbaar is, maar dat u net daarvoor moet reel. Oupa See is op erf nommer 1 in Lambertsbaai gebou en is dus een van die eerste huise wat hier gebou is. Ons doen ons bes om Oupa in tiptop kondisie te hou en hoop dat u volgende keer ook die pragtige see-uitsig en lekker binne-vuurmaakplek en veilige parkering agter geslote hekke sal kan geniet.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Feb 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Elmare
Oupa See
Na sovele gelukkige gaste in Oupa Se, is ek regtig jammer om te hoor dat Oupa nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.

Gina F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Lovely little cottage by the sea. Near the shops. We mostly walked to any location. Quiet. Would recommend this cottage to anyone going to Lamberts Bay. No laundry available. Beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 109

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8989f1da55bd1a8079da83141179ec205e0538ef1aae7c891e87368b5198e75f185d6427b716af5af2e347bade15952afdc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 13 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097113 18.30333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang