Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa See

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Deon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolute great all round experience. Unforgettable stay and most stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmare
Oupa See
Baie dankie vir jul resensie. Oupa See waardeer.

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Bliss. Great recharge. We had a beautiful sea view. Could see, hear and smell the sea. Loved the indoor braai. Most welcome when the wind blows. No hint of smoke in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmare
Oupa See
Oupa See waardeer julle resensie! Kom kuier gerus weer.

Rene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n Pragtige, ruim en goed toegeruste plek naby die see. Sal definitief weer daar t. Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmare
Oupa See
Oupa See waardeer jul moeite om resensie te gee! Kom kuier gerus gou weer.

Este H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Plekkie het alles wat mens nodig het en baie goed geleë, met 'n mooi uitsig. Plekkie het alles wat mens nodig het en baie goed geleë, met 'n mooi uitsig vanuit die kombuis. Bespreking en incheck was baie maklik en die gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmare
Oupa See
Baie dankie vir u resensie! Kom kuier gerus weer.

Jolanda L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Absolutely awesome. We really enjoyed staying at Oupa See, the house was cosy, clean and had everything that we needed. Will most definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmare
Oupa See
Oupa See wag vir jul volgende kuier!

Salomé B
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Comfortable. Comfortable and easy to get to. Warm shower and happy Dachshund with his own outdoor space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmare
Oupa See
Dankie vir die resensie .... ek is bly dat Willie (die woef) ook vir Oupa See geniet het!

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Heerlik. Baie lekker by die see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmare
Oupa See
Kom kuier gerus weer.

Annette F
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Heerlik. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elmare
Oupa See
Dankie ... en kom gerus weer!

Gerhard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Gerieflike sakpas verblyf. Die verblyf was gerieflik en baie goed geleë binne stapafstand van die strand, supermark en restaurante.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

George W
1 nag Besigheidsreis
2.4
Aug 2024

Glad nie lekker gebly nie. Stort vol mildew, geen remote vir TV, hulle gebruik goedkoop koffie, geen internet fasiliteite nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Elmare
Oupa See
Na soveel gelukkige gaste wat Oupa See voorheen al besoek het, is ek jammer om te hoor dat u verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Een van ons vorige gaste het met die TV se "remote" weggery. Ons het intussen 'n nuwe een gekry. Die stort word gereeld met die nodige produkte uitgeskrop. Ons is "self catering" en dus is gaste veronderstel om hul eie koffie, ens. saam te bring. Dit wat ons in die huis verskaf, is slegs vir 'n noodgeval - indien gaste dalk vergeet het om in te pak. As u die algemene beskrywing by Oupa See gelees het, sou u opgemerk het dat daar wel voorafbetaalde WiFi beskikbaar is, maar dat u net daarvoor moet reel. Oupa See is op erf nommer 1 in Lambertsbaai gebou en is dus een van die eerste huise wat hier gebou is. Ons doen ons bes om Oupa in tiptop kondisie te hou en hoop dat u volgende keer ook die pragtige see-uitsig en lekker binne-vuurmaakplek en veilige parkering agter geslote hekke sal kan geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 114

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8989f1da55bd1a8079da83141179ec205e0538ef1aae7c891e87368b5198e75f185d6427b716af5af2e347bade15952afdc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 13 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097113 18.30333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang