Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa See

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Oupa See is 'n pragtige huis met 2 slaapkamers in die kusdorpie Lambertsbaai. Dié huis is net oorkant die see geleë.

Oupa See is perfek vir 4 gaste en bied lieflike see-uitsigte vanaf die stoep en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad het.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stofie en oondjie, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n eetarea met 'n eetkamertafel en 'n leefarea met TV waar gaste kan ontspan. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie braairooster saambring.

Voorafbetaalde WiFi is beskikbaar. Reël asb. betyds.
Oupa See is troeteldiervriendelik.

Lambertsbaai het verskeie lekker restaurante. Daar is ook 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos sandplankry, vierwielmotorfietsry en 'n vlug in 'n mikrovliegtuig oor die baai. Gaste kan ook gerus 'n draai by Sir Lambert Wine en Bird Island maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Este H
Besigheidsreis
5.0
Plekkie het alles wat mens nodig het en baie goed geleë, met 'n mooi uitsig. Plekkie het alles wat mens nodig het en baie goed geleë, met 'n mooi uits...
Sien meer
Aug 2024
Jolanda L
Gesin met tieners
5.0
Absolutely awesome. We really enjoyed staying at Oupa See, the house was cosy, clean and had everything that we needed. Will most defin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Freda B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n heerlike week gehad met lieflike weer. Die knus huisie is perfek vir 'n klein gesin en die kombuis met braai tesame met 'n lieflike uitsig ...
Sien meer
Nov 2023
Salomé B
4.6
Comfortable. Comfortable and easy to get to. Warm shower and happy Dachshund with his own outdoor space.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Pierre V
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlik. Baie lekker by die see.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 109

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oupa See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8989f1da55bd1a8079da83141179ec205e0538ef1aae7c891e87368b5198e75f185d6427b716af5af2e347bade15952afdc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 13 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097113 18.30333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang