Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa See

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Oupa See is 'n lieflike 2-slaapkamerhuis in die kusdorpie Lambertsbaai en is net oorkant die pad van die see af.

Die huis is ideaal vir 4 mense en het ook lieflike see-uitsigte vanaf die stoep en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n klein stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, asook 'n mikrogolfoond. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV het. Braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik en parkeerplek word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie braairooster saambring.

Voorafbetaalde WiFi is beskikbaar. Reël asseblief betyds. Oupa See is troeteldiervriendelik.

Lambertsbaai bied verskeie lieflike restaurante, asook 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van sandplankry, vierwielmotorfietsry, 'n mikroligte vlug oor die baai, en gaste kan ook Sir Lambert Wyn- en Bird-eiland besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 28 resensies vir Oupa See
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 109

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oupa See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8989f1da55bd1a8079da83141179ec205e0538ef1aae7c891e87368b5198e75f185d6427b716af5af2e347bade15952afdc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 13 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097113 18.30333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang