Oupad se Kloof
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Oupad se Kloof is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die Matjiesvlei Guest Farm en bied 'n outentieke Karoo-verblyf wat uit die 1800's dateer en met 'n familiegeskiedenis wat deur die huidige eienaar gedokumenteer is, spog. Dit is die ideale keuse vir gaste wat wil wegbreek van die stadslewe en 'n nostalgiese ervaring soek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Die kothuis lei na 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe.
Die Damrivierkamp is aan die skilderagtige oewer van die Gamkarivier geleë en is 'n hengelaarsparadys wat met 'n wye verskeidenheid visspesies, insluitend geelvis, swartbaars, paling en karp spog. Daar is ook fantastiese watergate waar gast ekan swem en roei. Gaste kan ook die Bôjaankop 4x4-roete, wat hulle na die bopunt van Bôjaankop vanwaar hulle asemrowende uitsigte oor die Klein-Karoo kan geniet, verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Selma Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 86
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Oupad se Kloof het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang