Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupie-se-Plekkie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elizabeth East 138, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Oupie-se-Plekkie is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir tot 6 mense en is 150 m vanaf die Bergrivier in Port Owen geleë.

Een van die eerste huise wat in die dorp gebou is, die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en gastebadkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die oopplan-slaapkamer op die eerste verdieping word bereik deur 'n wenteltrap en maak gebruik van 'n badkamer met 'n toilet, en is ingerig met 'n koningingrootte-bed in een gedeelte van die kamer, en 2 enkelbeddens in die tweede.

Die slaapkamer op die grondvloer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die gedeelde badkamer het 'n stort, 'n bad, 'n wasmasjien en 'n toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die groot, oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 'n broodrooster, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met sekere DStv-kanale het. WiFi-toegang is beskikbaar.

Port Owen bied visvang en roei, en word omring deur vleilande en 'n voëlskuiling waar gaste 'n verskeidenheid voëlspesies kan sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Vela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Elizabeth East 138, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oupie-se-Plekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elizabeth East 138, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA053bde94563322815032ec1bddc97e7273f938b64eacc64249053f5998916d1fefef618da95789851def640f78ab9cecd757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 138 Elizabeth East Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -32.788510565093 18.155702883065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang