Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouplaas Farm Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jos H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

One of our best stays ever. This is one of those places where the owners take hospitality seriously. One is truly a guest. The house is very nice, grand, one might say. Dinner and breakfast, homemade almost gourmet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik geslaap en geëet. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is besonder vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige verblyf op die Ouplaas Farm Guest House. Ons het die verblyf baie geniet. Die pragtig gemeubileerde plaashuis met 'n antieke atmosfeer was ongelooflik. Die ontbyt en aandete wat ons bespreek het, was smaaklik en deftig voorgesit. Baie dankie vir die gasvryheid en dat julle ons tuis laat voel het. Sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabor S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Very peaceful and beautiful. Tremendous old farmhouse with super charming hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Mariaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Uitstekend. Wonderlike vriendelike ontvangs deur gasheer en gasvrou. Alles moontlik gedoen om ons te bederf, en ons verblyf was tops! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Uitstekende verblyf. Pragtige en vriendelike eienaars. Doen gestand aan hulle leuse van jy kom soontoe vir rustigheid. Die was ons eerste stop op 'n toer na Kaapstad. Die standard daar gestel was so hoog dat ons besef het dat dit onmoontlik vir ander gastehuise sal weesom dit te oortref. Dit is toe ook so bewys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdalena
Ouplaas Farm Guest House
Dankie vir die mooi resensie. Dit is omdat julle so oulik was.

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was die rustigste mooiste plek waar ons in 'n lang tyd gebly het. Oom Koert het laat die aand nadat ons van 'n funksie gekom het heerlike koffie gemaak, en weer volgende oggend koffie in die kamer bedien. Hul sal ons defnitief weer sien. Dit voel of jy by jou eie familie gaan kuier. Mooi groot sandsteen huis, met die mooiste fynste dekor. Baie sorg en moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles J
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Fantastic host. I loved my stay at the Ouplaas Farm Guest House. The host was fantastic and so kind and caring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lilian B
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Baie gasvry en gemaklik. Ons is so hartlik ontvang, met heerlike koffie wat bedien is in die pragtige sitkamer. Dit het gevoel asof ons by familie kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Lekker, aangenaam, goeie waarde vir geld, heerlike bederf. Ons het ons verblyf by Ouplaas Farm Guest House baie geniet. Die gasvryheid en vriendelikheid van ons gasheer en gasvrou is uitsonderlik. Die akkommodasie, kos en diens uit die boonste rakke. Die rustige plaasatmosfeer bring jou siel to ruste. Ek beveel Ouplaas Farm Guest House aan vir enige een wat bietjie wil wegbreek en rus. Verseker goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Magdalena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holfontein-plaas, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5ZmM2NzhjLTFiNmItNDgyZi1hMjJhLTBhODI2MTYxMTJjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Holfontein Ottosdal 2610 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.723903 26.088379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang