Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouplaas Farm Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holfontein-plaas, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ouplaas Farm Guesthouse is net 13 km buite Ottosdal. Dié oase in Noordwes is tussen eeu-oue bome en omring deur 'n welige tuin. Die gastehuis is 'n betowerende, aristokratiese sandsteengebou met 'n besonderse karakter, en ouwêreldse sjarme.

Die gastehuis bied verblyf aan verskillende sport- en ander geleenthede in die omgewing, soos byvoorbeeld die Ottosdal Nite Race. Die instansie is ten volle toegerus en die diens is wêreldklas. Gerieflike konferensie- en trougeriewe is ook beskikbaar. Daar is 'n groot (20 hektaar) plaasdam vir water-ski, kanovaart en swem, en twee tennisbane, voëlkyk, perdry en staproetes is op die plaas beskikbaar.

Die gashere, Coert en Magdalena, bly en werk al die afgelope 30 jaar op die plaas. Magdalena se liefde vir musiek, mense, binnenshuise versiering en goeie kos verleen 'n besonderse atmosfeer aan Ouplaas. Magdalena en Coert is ook bekend vir hul stylvolle gasvryheid. Gaste kan hulself verlustig in die vreedsame plaaslewe by Ouplaas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jos H
Saam met lewensmaat
5.0
One of our best stays ever. This is one of those places where the owners take hospitality seriously. One is truly a guest. The house is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lucia L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik geslaap en geëet. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is besonder vriendelik.
Jun 2024
Anneke N
Gesin met tieners
5.0
Pragtige verblyf op die Ouplaas Farm Guest House. Ons het die verblyf baie geniet. Die pragtig gemeubileerde plaashuis met 'n antieke atmosfeer was on...
Sien meer
Jun 2024
Mariaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Wonderlike vriendelike ontvangs deur gasheer en gasvrou. Alles moontlik gedoen om ons te bederf, en ons verblyf was tops! Baie dankie!
Jul 2023
Sias V
Saam met vriende
5.0
Uitstekende verblyf. Pragtige en vriendelike eienaars. Doen gestand aan hulle leuse van jy kom soontoe vir rustigheid. Die was ons eerste stop op 'n t...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Magdalena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Holfontein-plaas, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • Gaste dink Ouplaas Farm Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holfontein-plaas, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5ZmM2NzhjLTFiNmItNDgyZi1hMjJhLTBhODI2MTYxMTJjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Holfontein Ottosdal 2610 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.723903 26.088379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang