Ouplaas Town Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Magdalena Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Zetmari M - Jun 2024
Algehele gradering
Vriendlike mense.
Marthinus J - Jun 2024
Algehele gradering
Gasvry, plaasmense, sout van die aarde.
Tierck H - Mei 2023
Algehele gradering
Besonderse en heerlike ervaring en alle verwagtinge oortref!
Abel P - Mrt 2023
Algehele gradering
So lekker gasvry ontvang.
Stina B - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon met baie karakter en bietjie ekstra.
Nadine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklike en vriendelike verblyf.
Alyson B - Mrt 2023
Algehele gradering
It is very comfortable and the staff are friendly.
Esther C - Des 2023
Algehele gradering
Lekker plek om te bly.
Deon B - Apr 2022
Algehele gradering
Ware gasvryheid en 'n heerlike ervaring.
Abel P - Mrt 2022
Algehele gradering
Warm ontvangs.
Masilo M - Okt 2022
Algehele gradering
The stay worked for us and was perfect for our event. The room was clean.
Jarries V - Des 2022
Algehele gradering
Stil, rustige en netjiese verblyf.
Willem S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Charles V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Marianna V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Beslis 'n moet as daar in daardie omgewing bespreek moet word.
Martin V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Andrew M - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike mooi, geskiedkundige huis. Vriendelike en gemoedelike eienaars.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Thataetsile S - Des 2019
Algehele gradering
Excellent.
Wally & Mitzie S - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 18, Ottosdal, 2610, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang