Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouplaas Town Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Magdalena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Ouplaas Town Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Zetmari M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetmari M

Vriendlike mense.

Ons het so lekker gebly en waardeer die moeite baie.

Marthinus J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus J

Gasvry, plaasmense, sout van die aarde.

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Netjiese dorpie en die strate is redelik skoon.

Tierck H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tierck H

Besonderse en heerlike ervaring en alle verwagtinge oortref!

Gasvry ontvang, pragtige natuurskoon. Ons het tuisgegaan in die ou, koloniale plaashuisgebou uit sandsteen.

Abel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel P

So lekker gasvry ontvang.

Voel so welkom.

Stina B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stina B

Skoon met baie karakter en bietjie ekstra.

Uitstekende waarde vir geld. Gemaklik, skoon, vriendelike ontvangs.

Nadine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D

Gemaklike en vriendelike verblyf.

Sien sterre.

Alyson B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alyson B

It is very comfortable and the staff are friendly.

The guest house is well situated, comfortable and clean, with a very friendly welcoming.

Esther C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Esther C

Lekker plek om te bly.

Lekker gebly. Maar bespreking was 'n nagmerrie.

Deon B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Ware gasvryheid en 'n heerlike ervaring.

Die opregte gasvryheid van die Coetzee's maak verblyf by Ouplaas 'n besonderse ervaring. Die plaas-gastehuis is 'n sandsteen-opstal propvol tradisie, styl, warmte en vriendelikheid. Ons het welkom en tuis gevoel. Geurige en heerlike 3-gang aandete geniet. Hoop werklik om in die toekoms weer te kan oorslaap by Ouplaas.

Abel P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel P

Warm ontvangs.

Baie skoon en netjies.

Masilo M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masilo M

The stay worked for us and was perfect for our event. The room was clean.

All was fine for us.

Jarries V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jarries V

Stil, rustige en netjiese verblyf.

Pragtige ou sandsteenhuis wat goed in stand gehou word en wat aan ons basiese vereistes voldoen het. Eienaars is baie vriendelik en gasvry.

Willem S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Baie rustig.

Baie goeie aanwysings, het glad nie gesukkel om die gastehuis te kry.

Charles V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Uitstekende gasvryheid.

Tannie Magdalena en oom Koert was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal hul gastehuis in die dorp en op die plaas enige tyd aanbeveel vir enige voornemende besoekers. Tannie Magdalena, jy was ons lifesaver met daai groot groep! Baie dankie.

Marianna V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V

Uitstekende verblyf. Beslis 'n moet as daar in daardie omgewing bespreek moet word.

Magdalena en Coert is 'n uitstekende gasheer/gasvrou. Stap met liefde en omgee die ekstra myl vir gaste. Vanaf dag van inboek tot vertrek is ons op die hande gedra. Sal baie beslis weer daar oorbly en by almal aanbeveel.

Martin V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Baie lekker en rustig.

Die gasvrou gaan uit haar pad uit om gaste te verwelkom. Geen moeite word ontsien nie en sy het spesiaal aandete voorberei. Klein kinders is mooi na omgesien en sy laat hulle ook spesiaal voel.

Andrew M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Ongelooflike mooi, geskiedkundige huis. Vriendelike en gemoedelike eienaars.

Ek sal vir seker weer gaan kuier en selfs daar afsaal vir ’n langer tydperk.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thataetsile S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thataetsile S

Excellent.

Unique style and decoration. Fresh rooms with a touch of old style but still beautiful.

Wally & Mitzie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wally & Mitzie S

Aangenaam en gerieflik.

Hulle het nie kredietkaart-fasiliteite nie. Kon dus nie die uitstaande bedrag dadelik betaal nie. Is ooreengekom om elektroniese oorplasing te doen nadat ek tuis was.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 18, Ottosdal, 2610, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTIzMGUyLWUwNzctNDk2NC05NGZjLTcyOGRiYzQ5Mzk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 18 Coetzee Street Ottosdal 2610 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.806782930111 26.002940833569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang