Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouplaas Town Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Zetmari M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vriendlike mense. Ons het so lekker gebly en waardeer die moeite baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gasvry, plaasmense, sout van die aarde. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Netjiese dorpie en die strate is redelik skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tierck H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Besonderse en heerlike ervaring en alle verwagtinge oortref! Gasvry ontvang, pragtige natuurskoon. Ons het tuisgegaan in die ou, koloniale plaashuisgebou uit sandsteen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel P
1 nag
5.0
Mrt 2023

So lekker gasvry ontvang. Voel so welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Skoon met baie karakter en bietjie ekstra. Uitstekende waarde vir geld. Gemaklik, skoon, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Gemaklike en vriendelike verblyf. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alyson B
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2023

It is very comfortable and the staff are friendly. The guest house is well situated, comfortable and clean, with a very friendly welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Esther C
1 nag Saam met vriende
3.2
Des 2023

Lekker plek om te bly. Lekker gebly. Maar bespreking was 'n nagmerrie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ware gasvryheid en 'n heerlike ervaring. Die opregte gasvryheid van die Coetzee's maak verblyf by Ouplaas 'n besonderse ervaring. Die plaas-gastehuis is 'n sandsteen-opstal propvol tradisie, styl, warmte en vriendelikheid. Ons het welkom en tuis gevoel. Geurige en heerlike 3-gang aandete geniet. Hoop werklik om in die toekoms weer te kan oorslaap by Ouplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel P
1 nag
5.0
Mrt 2022

Warm ontvangs. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Magdalena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 18, Ottosdal, 2610, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTIzMGUyLWUwNzctNDk2NC05NGZjLTcyOGRiYzQ5Mzk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 18 Coetzee Street Ottosdal 2610 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.806782930111 26.002940833569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang