Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouplaas Town Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 18, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ouplaas Town Guest House is in Ottosdal in Noord-Wes geleë. Hierdie sandsteenhuis, wat in 1917 gebou is, is ideaal vir gaste wat deur die dorp reis en is op die R507 tussen Hartebeesfontein en Delareyville noordwes van Klerksdorp geleë.

Gaste het 'n keuse tussen 5 unieke gastekamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer is pragtig versier en beskik oor 'n waaier, verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Hierdie gastehuis is bekoorlik met 'n lieflike tuin. Die gasheer en gasvrou, Coert en Magdalena, is bekend vir hul stylvolle gasvryheid en Magdalena se liefde vir musiek, mense, binnenshuise versiering en heerlike kos verleen uitsonderlike karakter en atmosfeer aan Ouplaas.

Hoewel Ottosdal nie met die eerste oogopslag veel bied nie, is dit die enigste dorp waar wondersteen te vinde en gemyn word. Die provinsie se oudste jaarlikse landbouskou word ook hier gehou.

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Engels

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Zetmari M
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendlike mense. Ons het so lekker gebly en waardeer die moeite baie.
Jun 2024
Marthinus J
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, plaasmense, sout van die aarde. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Netjiese dorpie en die strate is redelik skoon.
Jun 2024
Tierck H
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderse en heerlike ervaring en alle verwagtinge oortref! Gasvry ontvang, pragtige natuurskoon. Ons het tuisgegaan in die ou, koloniale plaashuisge...
Sien meer
Mei 2023
Abel P
5.0
So lekker gasvry ontvang. Voel so welkom.
Mrt 2023
Stina B
Saam met lewensmaat
4.8
Skoon met baie karakter en bietjie ekstra. Uitstekende waarde vir geld. Gemaklik, skoon, vriendelike ontvangs.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Magdalena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Coetzeestraat 18, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • Gaste dink Ouplaas Town Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ottosdal Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 18, Ottosdal, 2610, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTIzMGUyLWUwNzctNDk2NC05NGZjLTcyOGRiYzQ5Mzk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 18 Coetzee Street Ottosdal 2610 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.806782930111 26.002940833569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang