Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupoort Eco and Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutherland Distrik Streekspad R354, 66 km vanaf Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Oupoort Eco and Guest Farm bied selfsorgverblyf in 'n ouwêreldse kliphuis, ideaal vir 'n gesin, vriende, motorfietsryers, kampeerders en reisigers. Die plaas is 66 km vanaf Sutherland, waar gaste die rustigheid van die Karoo kan geniet.

Die huis funksioneer onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en maak van sonkrag en boorgatwater gebruik. Dit beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en in die derde slaapkamer is 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed. In die badkamer is 'n stort-oor-bad.

Daar is 'n 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Hier is 'n tweede sitarea met 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n yskas, Aga-oond en stoof, 'n mini-oond en tweeplaatstoof, asook 'n tafel en stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n kaggel.

Die plaas bied pragtige sonsopkomste en -ondergange, sterrekyk, asook begeleide eko-staproetes, fietsryroetes en donkiekarritte.

Die plaas is op die R354 en is 20 km vanaf Middelpos geleë. Dit is onderweg na en van die Tankwa Karoo Nasionale Park, wat 69 km ver is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Estell G
Saam met lewensmaat
5.0
Make Oupoort your destination. Absolutely wonderful stay, easily accessible, host friendly. Large house, well equipped, beautiful surro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netjies, skoon, baie vriendelike diens, briljante oorslaap plek. Egte Karoo-ervaring, die plek het baie nostalgie teruggebring.
Sep 2024
Johan H
Saam met vriende
5.0
Heerlik, nogmaals heerlik. Oupoort Eco and Guest Farm is 'n heerlike oornag fasiliteit. Len en sy vrou het uit hulle pad uitgegaan om ons te laat tuis...
Sien meer
Aug 2024
Barry S
Gesin met klein kinders
5.0
Besonderse Karoo-ervaring by hartsmense. Dankie vir 'n fantastiese paar dae. Julle het ons gesin baie welkom laat voel en ons deeglik bederf met al di...
Sien meer
Jun 2024
Pierr R
Saam met vriende
5.0
Very pleasant stay apart from very windy conditions. Great hospitality shown by the hosts who sorted out food, drinks, and fuel for our...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sutherland Distrik Streekspad R354, 66 km vanaf Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oupoort Eco and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutherland Distrik Streekspad R354, 66 km vanaf Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8d81e81a6b78531df573eca52abfc460e407533fbc147ad85fb9bc2cacc987166dcf97346add72313b42a74c3f82f14ba18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense 13 5 1 5 Sutherland District Regional Road R354 66 km from Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.002606368619 20.368977133015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang