Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Beach Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Our Beach Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mandisa K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandisa K

Perfect accommodation.

We had a great time in your place with my colleagues, will definitely come back, thanks so much.

Lorraine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P

Relaxing and worry free.

Very comfortable and positively ticked all the boxes.

Beverly K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly K

Fantastiese ligging en lekker vir gesin met hondjies!

Uitstekende ligging! Naby swemstrand, restaurant (hondvriendelik) en kafee. Toe erfie agter vir Jack Russels maak die lewe makliker. Wasmasjien was baie welkom! Stoepies vanuit kamers baie lekker. Voortuin om kompleks nou agter clearvu heining. Voel baie veilig.

Nwabisa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nwabisa K

Great.

The stay was good. We really enjoyed ourselves. Perhaps some little upgrades can be planned, like changing the shower curtains to a glass door, addressing the rusty washing machines, purchasing larger salad bowls for braaing, and changing the linen to white to give the place a more professional look. If possible, consider covering the back area for rainy days, as it's difficult to stay outside and braai. Thank you for a beautiful weekend; it was nice. Another thing to consider is allowing the cleaning person to come on a day other than the departure day, depending on the length of stay. For example, if it's 4 nights, then one day in between and on the last day; but of course, if it's just 2 nights, then it's okay on the last day. Please do not take this as a bad review; I can see potential for improvement and business growth for the owner. Thanks.

Annalien S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalien S

Fantasties.

Ons het die verblyf baie geniet.

Inez F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez F

A lovely cabana and feels like home as it is well arranged.

We had a lovely stay in the winter and the cabana is spacious and cosy. The beach is very accessible. It has a lovely back garden for pets and 2 lovely decks. Would certainly recommend it.

Yvonne W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne W

Was baie lekker akkommodasie.

Alles wat nodig was, was beskikbaar. Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Johanna L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L

Baie lekker plek!

Baie gemaklik gebly, sal dit vir seker aanbeveel! Lekker groot en genoeg plek vir ons 5 gewees! Baie dankie! Robyn was heeltyd in kontak met ons, dankie!

Ziphozihle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziphozihle D

I had a great time in the place.

Everything exceeded my expectations.

Anusha J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anusha J

Excellent.

Ons het baie lekker gekuier, niks foute of klagtes nie.

Elena W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elena W

Awesome.

Ons het dit baie geniet. Robyn het seker gemaak alles is reg baie vriendelik en behulpsaam. Sien jul beslis volgende jaar weer,.

Charlene S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Heerlik. Bespreking en reëlings was goed georganiseer. Die see is letterlik oorkant die pad van die eenheid. Was 'n heerlike naweek.

Was 'n heerlike wegkom kans. Die eenheid is goed toegerus en baie gerieflik. Sal beslis weer gaan.

Adri V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V

Lovely stay. Beautiful environment.

We had a lovely stay and would definitely visit Our Beach Home if the opportunity arises in future. The house was clean, literally across from the beach. It was a comfortable house. The only worry was the fact that there is no Wi-Fi and whilst the owners informed us of this in advance, it was a bit of a concern as the cell phone reception in the home was also weak.

Phyllis R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phyllis R

Was awesome.

The downstairs toilet was leaking, furthermore I have nothing else to complain about.

Our Beach Home se terugvoer

Thanks for the review, we glad you enjoyed your stay. We apprecaite you letting us know about the toilet, we fixed it straight away. We look forward to hosting you again soon. Robyn

Our Beach Home
Cecile O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile O

Was goed, net nie geweet dat ek my eie dstv "plug en play" moes saambring nie.

Geen ander. Oor algemeen was dit ok.

Beryl W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beryl W

Baie goed geleë.

Al slegte ding, die plek was onder water onder en bo in die kamers met die donderstorm wat daar was. Vensters en deure nie goed geseël nie. Sal weer gaan defnitief.

Our Beach Home se terugvoer

Hi Beryl, thank you for staying with us and we look forward to you returning.

We are truly sorry you experienced the once in a lifetime storm during your stay. The 100ml of rain and insane winds within a couple of hours were truly unpredictable weather.

Our Beach Home
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan, Kowie Beach Cabanas, eenheid 18, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b27c2a5908b6f0bbfb2d3f510da581287d7b162bffdbc6eab606061eed2457a6b8e5e3126404ae1ca796ed4dcc36c0c6cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 7 mense 16 5 1 5 West Beach Drive Unit 18 Kowie Beach Cabanas 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.604140393069 26.897194865971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang