Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Place

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Our Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zandri M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri M

Veilig en netjies.

Baie lekker blyplek teen 'n goeie prys. Die eenheid is goed toegerus met alles wat mens dalk kan benodig, en het perfek gewerk vir ons gesin. Dit is ook lekker naby aan alles geleë. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel!

Karinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karinda B

Heerlik en rustig, weg van stad se lawaai.

Sanita het ons baie vriendelik ontvang. Die plek is baie netjies en perfek as jy oorslaap vir sport. Ons sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

Elme S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elme S

Baie gerieflik en uitstekend vir honde weg van ander af.

Ons kon met gemak ons twee honde veilig laat loop sonder enige iemand wat naby kom danksy hulle private kothuis. het gereeld opgevolg en terugvoer gegee en verseker gemaak ons is gelukkig. Puik verblyf.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sanet R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet R

Goed ingerigte plekkie, gerieflik.

Dankie vir die moeite.

Adel N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel N

Sommer tuis gevoel.

Ideaal vir gesin met 2 of 3 kinders. Die kinders het WiFi en TV-boks geniet met Netflix, sal dit regtig aanbeveel as jy rustigheid wil hê (weg van stadsverkeer).

Our Place se terugvoer

Hallo Adel
Baie dankie vir jou mooi woorde.
Hoop julle Kom kuier gou weer in Bloemfontein.
Groete
Sanita

Our Place
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Fick-straat 16, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA940fa4d134cb381617fb9a6956adc9e96e366ddc8bc8212f7565afe3ee9011149b8ad19fb26e8591cc3a8ca09e27e4369ca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 16 Generaal Fick Street Dan Pienaar 9300 Vrystaat 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -29.0861839 26.2076314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang