Our Quiet Place
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R5 800R5 220 per nag (plek vir 8) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Our Quiet Place is 'n selfsorg-vakansiehuis in Zimbali Estate en is in Ballito, KwaZulu-Natal geleë. Hierdie huis is perfek vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek na 'n idilliese kusdorpie.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die laaste 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eerste sitarea het gemaklike rusbanke en 'n uitsig oor die see, en lei na 'n onderdakstoep met gasbraaigeriewe en buitemeubels. Die tweede sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en dit lei na die dek en swembad. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n motorhuis op die perseel. Zimbali Estate het 'n gemeenskaplike swembad, restaurant, gholfbaan en direkte toegang tot Zimbali-strand wat sowat 1,1 km vanaf die huis is. Hierdie verblyf is ook naby verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Beachwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zimbali Estate Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang