Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Koos E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie goeie diens. Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aangenaam. Fasiliteit het aan ons verwagting voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Huis weg van my huis. Baie oulik. Ons is na Ikaiha Africa geskuif. So nie in Out of Africa gebly nie. Sal beslis weer daar bly, mens kan sien die eienaar het baie moeite gedoen om dit gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris Badenhorst B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Goed. Baie lekker gebly. Lekkerste beskuit saam met ons ontbyt koffie gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fully equipped unit and friendly reception. We were relocated to another larger unit due to logistical reasons. We had a wonderful stay though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

It was awesome, will come back again for my next visit. Had an awesome time at OOA.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joninka L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie tevrede met die eenheid. Goeie waarde vir geld vir 'n oornag stop. Ek het items by hul vergeet wat hulle met graagte vir my gekoerier het. Baie dankie. Julle het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vir die een aand wat ons daar gebly het, was dit perfek. Alles was perfek. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die kamer was goed toegerus, skoon en gerieflik. Die mense was vriendelik en verwelkomend met ons aankoms en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dear B
1 nag
4.8
Sep 2024

Affordable and decent option for an overnight stay. The host is excellent and helpful. The place has some wear and tear but is suitable for a night’s stay; just don’t expect too much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salim S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Comfortable and good. The stay was good, and there were braai facilities available. The host was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zahnstraat 12, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025d79b3dba39b55b127076e709a1beea3c6f410a595b820412d0ff55ad3689a3854ae973175ce1bd4023a06a1195abc7cae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 12 Zahn Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -30.971721829432 22.132344245911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang