Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa Lodge

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie houthuisie het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Ndebele-chalet
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n spa-bad en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met DStv Openview en 'n privaat braai-area. Die chalet het nie glasvensters nie, maar slegs houthortjies. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bushbaby
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad. Daar is ook 'n privaat buitestort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Gesin-chalet
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Chalet het 2 slaapkamers en 'n solder. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stort. Die solderkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid beskik ook oor 'n sitarea en 'n toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea, Openview en 'n privaat braai-lapa. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zanfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARkeYzc64jYH8hGzjlR0GpjOnLphB40fxXY2tyRwyTYQOdIYf02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 382 5 1 5 Zandfontein Portion 201 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.721334413942 27.777106761932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang