Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa Lodge

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zanfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Out of Africa Lodge is 'n pragtige lodge geleë in 'n natuurlandgoed naby die Magaliesburgberge, naby Hartbeespoortdam. Dit is in die hartjie van die bosveld met pragtige bome, voëllewe en diere.

Die eiendom bied verblyf in 12 eenhede. Daar is 8 Ndebele-chalets, 2 Familie-chalets, 1 Bushbaby-, Cabin 1- en Treehouse-eenheid.

Daar is 'n troufunksiesaal en 'n pragtige kapel op die Lodge, perfek vir geleenthede, troues en konferensies.

Daar is 'n staproete na die top van die berg, of gaste kan lekker in die son by die swembad lê. Out of Africa Lodge is net 45 minute se ry vanaf Johannesburg, Pretoria, en selfs Sun City.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 382 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Mirinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ja, dankie. Baie rustig in die natuur.
Sep 2024
Rianto M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Dit was baie lekker, sal beslis weer na Out of Africa toe gaan.
Sep 2024
Cheryl-lee M
5.0
Great value for money. Peaceful, fun and relaxing. Great bushlife experience. Safe, easy-to-follow hiking trails.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Hendrik P
Saam met lewensmaat
5.0
Sommer baie baie lekke om hier te kuier! Ons het dit baie geniet om hier te bly. Wow! Wat 'n wonderlike en pragtige plek. Uitstekend geleë in die Hart...
Sien meer
Apr 2024
Cochern G
5.0
Sal enige tyd weer terug gaan. Dit was baie gerieflik en die plek binne en buite baie baie skoon, en dit was waarde vir die geld wat ek gespandeer het...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hans Jurgens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 382

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Zanfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Out of Africa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zanfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARkeYzc64jYH8hGzjlR0GpjOnLphB40fxXY2tyRwyTYQOdIYf02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 382 5 1 5 Zandfontein Portion 201 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.721334413942 27.777106761932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang