Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa on Vaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Suzette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gekuier en gerus. N pragtige plek. Baie mooi skoon en netjies. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Grondpad is redelik. Lekker plek vir visvang. Braai area het spinnerakke en spinnekoppe, maar mens moet onthou jy is basies in die bos. Ongelukkig is die naaste winkel in Parys, 30 min se ry. Ek sal beslis terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelee M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable, clean, helpful, fun and safe. The owners are amazing, extremely generous and willing to assist us throughout our stay. The rooms are amazing and clean, and all utilities in the kitchen were there to make it easier for us. We would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek, netjies en baie gasvry. Ons het baie lekker gekuier. Dit is 'n baie mooi plek, netjies en goed ingerig. Daar is genoeg om te doen vir die kinders ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natanja Z
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, dit lyk net kleiner as per die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie rustig, en die mooiste uitsigte. Ek en my vrou het baie lekker gebly. Ons was vriendelik ontvang, en kon te alle tye met die gasheer in aanraking kom, as ons enige iets wou bespreek. Die enigste probleem is die laaste paar kilometers om by die verblyf uit te kom. Ons het 'n normale voertuig, en die pad laat 'n mens hig na jou asem agv die potholes. As dit verander kan word, sou ons elke tweede maand daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ringo V
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Skoon en netjies. Kon visvang. Lekker rustig en lekker vis gevang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anekita M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2024

Dit was rustig, was maar net 'n slaapplek, was deur Parys toe vir die eendag. Ons het lekker gebly vir die twee aande.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Enel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Oornagverblyf 20 minute uit Parys. Ek sal die plek aanbeveel as jy oornagverblyf benodig vir 'n troue of naby Parys moet wees vir 'n funksie of werk. Dis nie ideaal vir 'n vakansie of wegbreek uit die stad nie. Die plekkies is nie privaat nie en die braai-area is vol insekte en spinnerakke. Daar is 'n uitsig oor die rivier en ek glo mens sal dalk daar kan visvang. Daar is 'n pooltafel, foosball en 'n swembad. Daar was bootjies wat by die rivier gelê het, maar dit was vol blare en duidelik baie lanklaas gebruik. Niemand het genoem dat dit vir gaste se gebruik was nie. Die eienaars bly ook op die perseel en was behulpsaam. Die huisie waarin ons gebly het (Oranjerivier) is pragtig versier en baie mooi skoon. Heerlike dubbelbed en kussings, DSTV en selfs aircon en 'n waaier. Die stort is of koud of te warm, wat frustrerend was.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Gary G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very clean and fun. Fishing is great fun there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darius O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ongelooflik. Ek sal beslis weer terug gaan. Dit was heerlik gewees. Die plek is mooi, netjies en skoon. Die eienaars wat ons ontvang het is baie vriendelik. Die huis self was mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapa Manzi 41, Vaal Eden, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA757d9f98cdeb15dfd400d95f1bee6fc18fc8ebb3be681798acea8ff9700ccfc05c1c645aeb5f59413953957a177777b2e637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 41 Lapa Manzi Vaal Eden 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7800434718 27.565343317752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang