Out of Africa on Vaal
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Suzette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier en gerus.
Angelee M - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean, helpful, fun and safe.
Marlene O - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies en baie gasvry.
Ashleigh N - Sep 2024
Algehele gradering
Excellent facilities, very clean and peaceful.
Natanja Z - Jul 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Pierre R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig, en die mooiste uitsigte.
Ringo V - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies. Kon visvang.
Anekita M - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was rustig, was maar net 'n slaapplek, was deur Parys toe vir die eendag.
Enel V - Feb 2024
Algehele gradering
Oornagverblyf 20 minute uit Parys.
Lees meerGary G - Okt 2023
Algehele gradering
Very clean and fun.
Darius O - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Brendan F - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable and friendly staff.
Esmarie V - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig
Lees meerAmanda F - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier in 'n pragtige omgewing.
Sean B - Apr 2023
Algehele gradering
The most amazing experience I've ever had, such a wonderful place and owners.
Lees meerMichelle F - Apr 2023
Algehele gradering
The owners were very welcoming, and the property is really amazing. The owners really have thought of everything in the design of the cottage, so well equipped and maintained.
Chaldon F - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Out of Africa on Vaal se terugvoer
"We are delighted to hear that you enjoyed your visit and found our establishment lovely and peaceful. Our team takes great pride in maintaining a clean and welcoming environment. We look forward to welcoming you back in the future. Thank you for your kind words!"
Jaco P - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike plek, skoon, netjies en 'n pragtige dekor. Hartseer met vloedskade, maar eienaars het als puik reggeruk!
Francois B - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het ons kuier daar geniet.
Kevin T - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker langnaweek-wegbreek.
Diedre C - Aug 2023
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker. Dit was rustig en ons het dit baie geniet en waardeer.
Debbie D - Sep 2023
Algehele gradering
Our geyser was not on on the first night, we had to enquire.
Lees meerYolinda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Oord is tans steeds onder reperasie vanaf vloed. 4 dae van rus wat beplan was het mens met wrang smaak in mond gelos en beseer a.g.v. stukkende meubels.
Lees meerStuart R - Okt 2023
Algehele gradering
The place is filthy, the accommodation is not great and not worth the money.
Out of Africa on Vaal se terugvoer
Thank you for taking the time to share your feedback. We are genuinely sorry to hear about your less than satisfactory experience. However, we would like to clarify a few points mentioned in your review.
Firstly, we want to assure you that our rabbit area is not filthy; it is actually a spacious playground where our little guests thoroughly enjoy interacting with the rabbits and eagerly feed them. It's designed to ensure the rabbits have ample space to move around freely.
Regarding the caged area for the dogs, it is there solely for the safety of all our guests and the wellbeing of everyone, especially during the nighttime. We take immense care to provide a secure environment for both our visitors and the animals.
Tanya M - Sep 2023
Algehele gradering
Nagmerrie
Lees meerOut of Africa on Vaal se terugvoer
We are truly sorry to hear about your recent experience and sincerely apologize for the inconveniences you faced during your stay. We understand the challenges posed by the road conditions and the power outage, and we are actively working to improve these aspects for our guests' convenience.
Our generator had a malfunction, and no technicians were available on Sunday to fix it. We always start it during the night hours until 10:00 for our guests. This was the first time our generator gave us a problem, which is very unfortunate.
In light of your feedback, we want to highlight that our property is equipped with solar lights throughout the premises and inside all our units to ensure our guests are never in total darkness. Additionally, all our units are equipped with gas stoves to provide a seamless experience, independent of electricity supply.
Unfortunately, we were not made aware of your health problems. If you had informed us beforehand, we could have made recommendations on how to accommodate your specific needs. Regrettably, we were not made aware of this.
We regret any miscommunication on our part regarding the accessibility and suitability of our facilities, and we will strive to provide clearer information to our guests in the future.
We appreciate your valuable insights and hope for the opportunity to better serve you in the future.
Best regards,
Anna J - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Amanda F - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Netjiese eenhede en vriendelike diens.
Nicolean L - Des 2022
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Annemie W - Des 2022
Algehele gradering
Goed vir die siel!
Shané H - Des 2022
Algehele gradering
Mooi, rustig en kalm.
Nico B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was rerig n verbasende ervaring.
Elaine M - Okt 2022
Algehele gradering
Out of Africa? Out of this world.
Cherish G - Okt 2022
Algehele gradering
Was vreeslik lekker gewees.
Elmarie D - Aug 2022
Algehele gradering
'n Baie lekker wegbreekplekkie om die draai met al die nodige geriewe.
Frederik O - Aug 2022
Algehele gradering
Rustigheid net 'n klipgooi uit Gauteng.
Deidre V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Pieter V - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende wegbreek.
Lees meerAnna W - Jun 2022
Algehele gradering
Rustigheid en 'n absolute plesier.
Marie M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie skoon, met vriendelike mense, vreeslik hulpvaardig, ons gaan weer kom kuier.
Michelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Rob V - Okt 2022
Algehele gradering
No problems at all.
Hanlie C - Jul 2022
Algehele gradering
Homey feel.
Tammy H - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Jaco B - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Peet S - Nov 2022
Algehele gradering
Ontspannend en rustig so op die oewer van die Vaalrivier.
Daniel P - Sep 2022
Algehele gradering
Very comfortable and tranquil.
Betty D - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Lynette R - Mei 2022
Algehele gradering
Het die tydjie geniet. Kame venster kyk uit oor die rivier.
Melinda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful and clean place.
Out of Africa on Vaal se terugvoer
Thank you Melinda, you will be glad to know that all the braai areas are now under roof - so even if it rains our guests are covered.
I am sorry to hear about the other issues, we will attend to them immediately.
Regards
Annelie F - Des 2022
Algehele gradering
Lekker en rustig teen die rivier.
Lees meerHannetjie V - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Marionette R - Mei 2022
Algehele gradering
Never again.
Lees meerOut of Africa on Vaal se terugvoer
Good day,
Thank you for your stay.
All guests are required to phone at the gate for entrance, that is communicated to you from the start. It doesn’t change once you are here, we gladly open the gate, any time of day or night.
On the website we also indicate that no coffee or tea is supplied.
We do offer cleaning services and I personally offered it to your group on Saturday. We have, in all our years, never seen guests put all their dishes outside on the stoep, I walked over and asked if I could send a lady - the whole group said it wasn’t necessary.
We have more than adequate parking and lots of privacy, unfortunately you visited us in the midst of a flood, boats and canoes were taken to safety and all entertainment areas at the river were covered in water.
Our units are cleaned and washed after every visit.
I am also always on site and an always prepared to help with any problem.
In future please discuss your problems and needs with the host as we are more than prepared to help.
Elmarie G - Mei 2022
Algehele gradering
Moenie!
Lees meerOut of Africa on Vaal se terugvoer
Goeiedag Elmarie
Jul was 'n groot groep mense wat al jul skottelgoed van Vrydagaand af op ons stoepe geplaas het tot die volgende middag. Op die webtuiste word skoonmaakdienste aangebied, ek het persoonlik kom vra of ek 'n dame kan stuur wat jul almal kan help met die skottelgoed wat almal afgewys het.
Ons is altyd op terrein en is altyd bereid om te help.
Ons het nog nooit 'n klagte gehad van vuil huise nie en sal inkyk of daar 'n probleem is met 'n drein. Gaste moet asseblief dadelik met die bestuur in verbinding tree as daar ooit geblokkeerde dreine is.
Daar is ook oral asblikke wat in hout bokse geplaas is, ongelukkig het jul dit mis gekyk.
Op die webtuiste word ook gemeld dat die eenheid heeltemal selfversorgend is en dat tee en koffie nie voorsien word nie.
Elke eenheid het ook parkering, daar was daardie naweek selfs leë parkerings gewees.
Ek is so jammer dat jul geen klagtes gelig het terwyl jul hier was nie, dan sou ek graag jul gehelp het.
Marlize L - Okt 2022
Algehele gradering
Bitter smaak in mond.
Out of Africa on Vaal se terugvoer
Ons waardeer alle terugvoering. Die perseel is in die natuur gelee. Met die natuur kom insekte soos spinnekoppe ongelukkig natuurlik voor. Bloekombome op die perseel verskaf heerlike koelte, ongelukkig gaan baie blare daarmee gepaard, ons het die laaste paar dae baie wind gehad wat blare en stof veroorsaak. Die hele perseel word Vrydae oggende vroeg skoon gevee, ongelukkig het die wind heeldag gewaai en om die perseel super skoon te hou is 'n onbegonne taak. Na ons personeel se etenstyd het hul weer begin skoonmaak en blare vee, spinnerakke verwyder (wat daagliks weer terug is- ons bly in die hartjie van natuur). Hul was ook oppad om swembad skoon te maak want die blare en stof beinvloed die swembad.
3 minute nadat U U klag by Lekkerslaap ingedien het het die eienaar persoonlik die swembad kom versorg en binne 15 minute was die swembad sprankelend blou en skoon. n Foto van die pragtig sprankelende swembad is in die teenwoordigheid van n ander gas geneem. Die bote was die vorige naweek bespreek, gewas en gebruik. Die bote staan ook onder 'n afdak wat ook vuil en vol stof gewaai word, enige iemand wat so na aan die natuur leef kan daarvan getuig en die bote is verseker nie jare laas gewas nie. U kommentaar rondom die aspek is ongegrond , geen klient kry ooit 'n vuil boot om te gebruik nie. Sodra 'n gas 'n boot bespreek word die bote skoon gewas en vir hul in die water geplaas. Ons doen dit ook gratis en geen tarief word gehef nie.
Die hase het 'n voer en water tyd in die oggend 9:00am, hul word elke dag versorg deur ons personeel en dogter wat baie lief is vir hulle. Ons as eienaars spring ook graag rond vir enige probleme wat ons kliente ervaar en probeer tot die beste van ons vermoe om ons kliente te help en gelukkig te hou. Die eienaar en sy skoonpa was op die perseel en u het Ilze se nr, indien u ons onmiddellik gekontak het met U stoof sou ons u dadelik te hulp gesnel het. Ons het sopas na die eenheid se gas gaan kyk, die bottels het gas in, U het net nie die veiligheidsklep bo die stoof oopgedraai nie - sou U ons gekontak het kon ons dit binne minute uitgesorteer het. Sou dit 'n lee gas bottel gewees het sou ons dit ook onmiddellik vervang het.
Dit is jammer dat U nie net vir 'n oomblik stilgestaan het en die pragtige natuurskoon en netjiese huisies en geriewe wat ons vir 'n billike tarief verskaf, ingeneem en waardeer het nie. Die lewe is 'n leerskool en darem verwelkom ons kritiek en kommentaar, ons sal dit ook gebruik en toepas, ons het ook geleer dat 'n mens ook nie altyd almal gelukkig kan hou nie.
Christina V - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Ilze K - Nov 2021
Algehele gradering
Gesellig en huislik ingerig met mooi uitsig oor rivier.
Chiné K - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik
Lees meerNicolette C - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig vir 'n vinnige wegbreek.
Harris H - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Colette G - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties, rustig en verskriklike mooi plek.
Sharon B - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Enigste probleem was die stort wat nie dreineer het nie. Dit was nogal 'n irritasie.
Out of Africa on Vaal se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons is baie jammer om van die stort se uitloop te hoor.
Ons vra vir ons kliente om ons asseblief in kennis te stel as daar iets verkeerd is sodat ons dadelik dit kan uitsorteer.
Groete Ilze
Ilza V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming.
Renell P - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Trish F - Aug 2021
Algehele gradering
Loved our stay there, very pleasant hosts and beautiful surroundings.
Calista K - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties! Baie veilig gevoel. Lekker gerus.
Lunette M - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasmagoriese en rustige wegbreek.
Melani G - Apr 2021
Algehele gradering
So 'n unieke plek, moeilik om te glo jy's 'n uur van Johannesburg en 'n paar minute van Parys af.
Leonard S - Mrt 2021
Algehele gradering
Dis 'n baie mooi plek op die Vaalrivier. Goeie gasvryheid is beleef met die besoek.
Brandon V - Mrt 2021
Algehele gradering
Great fishing trip, caught a lot of fish.
Roelien C - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflike skoon, netjies en ruim kamers met vol badkamer en alles wat jy nog moontlik kan nodig kry.
Bianca C - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Andra B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Corne K - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, gasvryheid en netjies.
Bernice C - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Arthur E - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Michael P - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker en mooi rusplek.
Hans F - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goed en vriendelik ontvang.
Koos D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs en gasvryheid.
Rose T - Feb 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Antoinette R - Mrt 2021
Algehele gradering
Dis regtig baie mooi en rustig so langs die Vaalrivier.
Henning V - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker stilte.
Maryke B - Mei 2021
Algehele gradering
Enjoyed our stay
Betty D - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker, stil en rustig.
Tamara W - Mrt 2021
Algehele gradering
No time to relax, have to constantly watch the kids.
Lees meerOut of Africa on Vaal se terugvoer
Goodday Tamara
Thank you for your feedback.
Firstly I would like to say that myself and Eugene were always there whenever you needed anything, you only sent a whattsapp and we responded immediately. Delivered ice to your unit and delivered the fire wood to wherever you asked. I would have appreciated a comment on the spiders as we would have sorted it out for you immediately! Yes we are in nature and unfortunately insects are everywhere but we will in future have a closer look.
We really pride ourselves in always assisting our guests.
The costs that you refer to is absolutely minimal and only to maintain the equipment. The tube rides in Parys are R250.00 per person, we only charge R100. We need to supply tubes and safety vests, we also send someone on a canoe to ensure your safety, Unfortunately that also costs us money.
The umbrellas at the pool were also broken by previous guests, we do hire out umbrellas at an extremely low cost - once again to recover costs and maintain the equipment.
It is true that with a swimming pool and river is always a place that a one year old child can never be left alone.
Calvin M - Des 2021
Algehele gradering
Vir seker nie weer nie.
Lees meerAnonieme gas - Nov 2021
Algehele gradering
Elizma V - Nov 2021
Algehele gradering
Die plek was ongelukkig vuil en lanklaas versorg.
Lees meerGraham R - Nov 2020
Algehele gradering
Puik
Michael P - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi en veilige rusplek.
Cdl B - Nov 2020
Algehele gradering
Kan nie wag om terug te gaan nie.
Barend V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig & Stil
Henriette K - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent service.
Cdl B - Sep 2020
Algehele gradering
Rusting, mooi uitsig van die rivier.
Ronel D - Sep 2020
Algehele gradering
Its a awesome place to go an relax
Cheri G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker en mooi skoon.
Melissa V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker naweek gehad! Mooi plekkies, sal definitief aanbeveel! Ten volle toegerus!
Blacky S - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese wegbreekplekkie. Baie skoon en netjies!
Hendri S - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Rustig en baie goeie voedsel vir die siel.
Fransina J - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker rustige naweek weg.
Andre B - Feb 2020
Algehele gradering
Regtig 'n wegbreek waarde vir geld en iets spesiaal en baie gasvry.
Jaco S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie en goeie waarde vir geld.
Paul B - Nov 2020
Algehele gradering
Asemrowend, lieflik en sielsrus!
Lees meerMonique C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Elmien N - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, mooi, lekker visvang plek!
Lynne L - Mrt 2020
Algehele gradering
Great weekend getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik naweekwegbreek.
Goeie ligging, goeie visvang! Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riana V - Okt 2020
Algehele gradering
Die plekkies is mooi van binne, langs die rivier is dit ongelukkig net 'n groot geraas aan die oorkant maar daar is nie iets wat Out of Africa self aan dit kan doen nie.
Annarie A - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige naweek gewees
Malcolm S - Des 2020
Algehele gradering
Our stay, with family with a small child was most enjoyable. Would definitely recommend to friends and family.
John-martin P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Ann M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie ontevrede.
Mandi H - Sep 2020
Algehele gradering
Natuurskoon, maar huis vuil!
Lees meerRiaan V - Aug 2020
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Andre B - Mrt 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lapa Manzi 41, Vaal Eden, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang