Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa on Vaal

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapa Manzi 41, Vaal Eden, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Out of Africa on Vaal is verskans langs die prentjiemooi Vaalrivier, net 20 km voor die bekoorlike dorp van Parys, op die Vaal Eden grondpad. Ons is 2,5km vanaf Vintage Yard Wedding Venue gelee.

Verblyf word in 6 individueel versierde selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is.

Die oord bied verskeie aktiwiteite soos rivier-binnebandritte, kanovaart en visvang. Gaste kan gebruikmaak van die swembad, braaigeriewe, pooltafel en groot lapa.

Die instansie verhuur trapbootjies en fietsbote wat pret op die rivier verseker.

Gaste kan ook ontbyt, aandetes en wafels bestel. Etes moet vooraf versoek word.

Bespreek asb. alle behoeftes met die bestuurder, die personeel is altyd bereid om te help en jou kuier langs die rivier ekstra spesiaal te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Suzette B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier en gerus. N pragtige plek. Baie mooi skoon en netjies. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Grondpad is redelik. Lekker plek vir v...
Sien meer
Mrt 2024
Angelee M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean, helpful, fun and safe. The owners are amazing, extremely generous and willing to assist us throughout our stay. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Marlene O
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plek, netjies en baie gasvry. Ons het baie lekker gekuier. Dit is 'n baie mooi plek, netjies en goed ingerig. Daar is genoeg om te doen vir d...
Sien meer
Mrt 2024
Gary G
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean and fun. Fishing is great fun there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Darius O
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Ek sal beslis weer terug gaan. Dit was heerlik gewees. Die plek is mooi, netjies en skoon. Die eienaars wat ons ontvang het is baie vrien...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lapa Manzi 41, Vaal Eden, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Out of Africa on Vaal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapa Manzi 41, Vaal Eden, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA757d9f98cdeb15dfd400d95f1bee6fc18fc8ebb3be681798acea8ff9700ccfc05c1c645aeb5f59413953957a177777b2e637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 41 Lapa Manzi Vaal Eden 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7800434718 27.565343317752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang