Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Bounds - Highland Gate 1018

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Out of Bounds - Highland Gate 1018 is 'n bekoorlike vakansiehuis op die Highland Gate Golf and Trout Estate aan die buitewyke van Dullstroom en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Vier van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Twee van die en suite-badkamers het 'n bad en ;n stort, en die ander 3 en suite-badkamers het slegs 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 2 sitareas met gemaklike sitplek, 'n TV, 2 kaggels, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan die binnebraaigeriewe benut, in die binneswembad afkoel en die uitsigte oor die natuurlike omgewing geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is net 20 km vanaf die bekoorlike dorpie Dullstroom. Gaste kan die verskeie winkels en restaurante in dié dorp besoek, by die Highland Gate Golf Club verkeer, of die skoonheid van die Amberly Mountain-reservaat gaan bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Out of Bounds - Highland Gate 1018
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kruisfonteinweg, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Out of Bounds - Highland Gate 1018 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe528ff263558e02f6c74b5044d8668cfd2f083fa9e98beae6e2fd049dc0930a2aa2fddba8871a38b299058e676adfa8a9efc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 Kruisfontein Road Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.457729088752 30.207480134509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang