Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out to Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomstraat 1461, Kleinkrantz, Wildernes, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Out to Sea is 'n selfsorgvakansiehuis wat 150 m van die strand af in Kleinkrantz, Wildernis geleë is, en spog met asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon. Dié verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek langs die strand op die Tuinroete.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamers is almal ingerig met koningingrootte-beddens. Die tweede en derde slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort en toilet, en die vierde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die sitkamer het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, Netflix, en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die glasdeure maak oop op die balkon wat met buitemeubels en braaigeriewe ingerig is. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vernalyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Gousblomstraat 1461, Kleinkrantz, Wildernes, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Out to Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomstraat 1461, Kleinkrantz, Wildernes, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd8affd42ac057df1321981b86d988b58a9b0e9cf71283fbd94337e98206b97acc3637cff068894aaf8984d2e97627c814ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1461 Gousblom Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.003942798524 22.65203116073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang