Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outback Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Chelsea E
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

10/10, would return! Myself and my friends were accommodated quite last minute because of difficulties on our side, but the process was seamless, the owner friendly and so understanding. We enjoyed our stay at the Outback Inn and will definitely be visiting again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Outback Inn
Thank you, Chelsea! Please do. Regards, Alex

Lezanne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Dit is 'n heerlike huis! Ons het so lekker gekuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Outback Inn
Dankie! Kom weer gerus...

Zunitha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

It was safe and comfortable, especially the number of bathrooms. Our holiday was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Rustig gewees. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Fantastiese huis en uitstekende kliëntediens. Pragtige huis met baie slaapkamers, binne- en buitebraai en genoeg storte en toilette vir 'n klein weermag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Outback Inn
Thank you Ryno. Please come and stay anytime. Regards, Alex

Elfreda L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Die kuier was lekker, die enigste probleem was die drein wat oorgeloop het en die yskas wat reg werk. Die eienaar Pippa het dadelik haar yskas kom leegmaak vir ons, maar sy sal 'n nuwe yskas moet kry. Ook 'n groter oond vir die hoeveelheid gaste sal goed wees. Die drein sal heeltemal leeg gesuig moet word voor nuwe gaste intrek. Net 1 dag na ons arriveer het, het die toilet oorgeloop. Die WiFi het meeste van die tyd nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Heerlike groot kuierhuis, stapafstand van see. Lieflike groot stoep en tafel vir lang kuiers. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef W
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Jan 2022

Die huis is nie op standaard. Meubels is oud. Geen WiFi. Geen DStv. Toilette spoel nie reg nie. Stink reuk in die kombuis. Vuil skottelgoed was gelos in die skottelgoedwasser.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Norel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2021

Dit was fantasties! Die ontvangs was goed. Die huis is in 'n goeie area geleë. Ons het ook veilig gevoel met die kinders wat buite speel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina S
Lang verblyf
4.0
Jan 2021

Heerlike familievakansie oor Kerstyd in Bettysbaai. Goeie waarde vir geld, lekker groot huis met ruim kamers en stapafstand na die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arctopusweg 32, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAubalDsG4p5gKZK9nrRLWPcC012TYcUU89SX6L35HaIBnJhMu9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 12) 21 5 1 5 32 Arctopus Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.36928 18.88786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang