Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outback Inn

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arctopusweg 32, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Outback Inn is in Bettysbaai geleë en is 'n dubbelverdiepinghuis wat tot 12 mense kan akkommodeer en is net 400 m van die strand af.

Die ruim huis beskik oor 6 kamers, en vir gerief word handdoeke en beddegoed voorsien. Twee van die kamers het elk 'n koninggrootte-bed, die derde kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde 'n dubbelbed het. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die groot etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix, 'n Amazon-mediaboks en 'n ingeboude braai-area. WiFi word ook voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n stoep wat oor die tuin en braaigeriewe uitkyk. Gaste kan ook ontspan op die boonste verdieping se balkon, wat 'n gedeeltelike see-uitsig en 'n uitsig oor die omgewing het. Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word, en veilige parkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat dele van die eenheid via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Outback Inn is 900 m vanaf die Stony Point Penguin Colony, en sowat 2 km vanaf die swemstrand, Silver Sands Beach. Bettysbaai bied verskeie doendinge soos sandplankry en voetslaan, asook verskeie besienswaardighede; die Harold Porter Botaniese Tuine, en die Disarivier-waterval.

Geen luide partytjies sal deur die bure geduld word nie. Respekteer asseblief die huisreëls en regulasies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Outback Inn
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Arctopusweg 32, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Outback Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arctopusweg 32, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAubalDsG4p5gKZK9nrRLWPcC012TYcUU89SX6L35HaIBnJhMu9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 12) 21 5 1 5 32 Arctopus Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.36928 18.88786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang