Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outdoor Arena

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Laetitia S
1 nag
5.0
Des 2023

Skoon, ruim, veilig, die moeite werd. Lieflike ruim huis, net jammer van die storte se warm water probleem. Sal beslis weer by Outdoor Arena gaan bly, volgende keer vir meer as 1 aand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was heerlik, en die beste was daardie groot vis! Dit is heerlik om so op die water te kan bly, buite te sit en te braai, en van jou stoep af te hengel. Of 'n bietjie verder te stap wanneer hy byt. Die besoek was net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerry V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie interessant. Pragtige uitsig, rustig en aangename atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ania T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Good value for money and loved the log cabin set up. Great place to stay with sufficient amenities, with proximity to the local supermarket. Most (non-commercial) wine farms in the surrounding area are closed on Sundays, so plan your activities in advance. The unit could do with a few modern upgrades, especially the furniture. The WiFi is inaccessible and needs to be upgraded if it is advertised as available. We were not able to connect on an iPhone 11. We were not advised to bring a lighter, and only 2 matches were provided for the entire stay. We were expecting to find at least a box of fire lighters and a lighter. It is suggested that the website stipulates that guests bring their own firewood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqui S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Interesting place and great concept. Great location for a summer holiday. We were only two and think the space would be better for a bigger family or group. Very peaceful. The restaurant had friendly service and good play facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Roelene V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Dis 'n lieflike plek, net jammer ons kuier was so kort. Mooiste uitsig en baie netjies daar. Stel net voor dat hul 'n blinding by die voordeur hang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Fantasties! Pragtige netjiese plek met veilige parkering en rustige atmosfeer. Ek kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Outdoor Arena
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Alta. Hoop om jou weer te sien in die nabye toekoms. Vriendelike groete Maré

Mark K
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Really enjoyed it very much, nice and quiet. Feels like in nature in the best way, but you have all the conveniences. Bunch of guys and my wife on a motorcycle trip. Nice place to stop over and relax for the night. Lovely area to visit. Two of the guys want to come back with their family. My only comment, is no soap in the bathrooms, towels are supplied and all kitchen utensils also.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Niklaas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Ek en vroulief hou van rustigheid en Outdoor Arena was geskik daarvoor. Ons kon nie veel doen nie, want die weer het nie lekker saamgespeel nie. Dit was 'n koue naweek in Bonnievale. Die Breederiviere se walle was oorstroom en dit was 'n belewenis om op die brug na die vloei van die water te staar. Daarna het ons 'n vuurtjie gaan aansteek in die kaggel en dit maar rustig gevat.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Outdoor Arena
Baie dankie vir die terugvoer Niklaas. Ons hoop om u binnekort weer hier te huisves. Vriendelike groete Maré

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R992
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R992
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road 48, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3YzkyZGQ1LWM5MzUtNDczYy04ZGFlLWJjZmYzZjE1MWRjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R992 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 48 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.93979 20.09131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang