Outeniqua enRoute
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Lizette F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese, vriendelike personeel en akkommodasie.
Adel V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Beste ontbyt en vriendelike diens.
Mercia S - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag-akkommodasie in George.
Outeniqua enRoute se terugvoer
Baie dankie Mercia, ons waardeer opreg jul mooi kompliment.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Alan D - Des 2022
Algehele gradering
Great location.
Uwe H - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful accommodation with friendly staff.
Nadia D - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Adri A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en sentraal.
Ilze K - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik kuier met vriendelike personeel en in skoon, netjiese kamer geslaap.
Monique S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek met die vriendelikste mense.
Jerine D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Laurentia F - Aug 2020
Algehele gradering
Nice and peaceful.
Irma S - Jan 2020
Algehele gradering
Friendly host, neat and comfortable accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike gasheer, netjiese en gemaklike verblyf.
Pragtig versierde akkommodasie, met aandag aan detail, het die ontbyt ten volle geniet!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Natasha G - Des 2018
Algehele gradering
Baie mooi blyplek.
Cecilia K - Jul 2018
Algehele gradering
Jy kan nie net vir een nag daar bly nie.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plover-weg 51, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap