Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outeniqua enRoute

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-weg 51, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Outeniqua enRoute Guesthouse is in George in die Wes-Kaap geleë, 3 kilometer vanaf die Outeniquapas. Die gastehuis is naby talle restaurante, gholfbane en 'n hospitaal. Dit is ook naby die middestad vir sakereisigers.

Die verblyf beskik oor 5 slaapkamers met B&B-dienste en 1 selfsorg-eenheid met braaigeriewe.

Gaste kan ontbyt in die rustigheid geniet voordat hulle die area gaan verken.

Geriewe in die kamer sluit katoen, perkallinne, lugversorging, 'n platskerm-plasma-TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n kluis, badhanddoeke, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle kamers is toegerus met ingeboude kaste, 'n lessenaar en 'n yskassie. Elke kamer spog ook met sy eie, privaat ingang.

Geriewe sluit in 'n pragtige tuin, parkeerplek van die straat af, beskikbaar vir elke kamer, agter 'n afstandbeheerde hek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plover-weg 51, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Outeniqua enRoute het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-weg 51, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0QQRpzt1UavgBzexkJ12acgC2YirhO1Lr32eNWAY4GGgo06ch0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 51 Plover Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.950324330048 22.451757788658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang