Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outeniqua enRoute

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-weg 51, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Outeniqua enRoute Gastehuis is in George in die Wes-Kaap geleë, 3 km vanaf die Outeniekwa-pas. Dis naby verskeie restaurante, gholfbane, 'n hospitaal en die middedorp vir sakereisigers.

Dié gastehuis beskik oor 7 slaapkamers, 2 B&B-slaapkamers en 1 selfsorgeenheid met braaigeriewe.

Gaste kan ontbyt in 'n rustige omgewing geniet voor hulle die area verken.

Daar is geriewe soos katoen- en perkallinne, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, 'n kluis, badhanddoeke, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ingeboude kaste, 'n lessenaar, yskassie en 'n privaat ingang.

Die instansie het 'n pragtige tuin en parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adel V
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies. Beste ontbyt en vriendelike diens. Ons het heerlik gebly. Baie netjiese kamers en linne. Perfekte ligging in George. Heerlikste ontbyt e...
Sien meer
Apr 2023
Mercia S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag-akkommodasie in George. Ons kamer het alles wat ons nodig gehad het, TV - vir my man, WiFi en 'n dubbelplug. Ontbyt was heerlik en all...
Sien meer
Apr 2023
Lizette F
Saam met lewensmaat
4.8
Netjiese, vriendelike personeel en akkommodasie. Plekkie baie oulik en goed ingerig, net wat mens nodig het. Personeel was baie vriendelik. Elke oggen...
Sien meer
Mrt 2024
Belinda T
4.4
Vir net een nag, was verblyf skaflik. Gastekamer netjies en skoon. Ontvangs vriendelik. Egter ruimte vir verbetering. Sal werklik warmkombers op bed w...
Sien meer
Aug 2024
Alan D
Saam met lewensmaat
5.0
Great location. Enjoyed our stay. Room was nice and clean and was welcomed in a friendly manner by our host. Great breakfast the next m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plover-weg 51, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Outeniqua enRoute het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-weg 51, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0QQRpzt1UavgBzexkJ12acgC2YirhO1Lr32eNWAY4GGgo06ch0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 51 Plover Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.950324330048 22.451757788658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang