Outeniqua Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Outeniqua Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anina L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Carike S - Apr 2024
Algehele gradering
Het ons verblyf geniet.
Veliswa T - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent.
Outeniqua Inn se terugvoer
Thank you for staying with us. We are glad that you enjoyed the weekend with us. Sorry about the misunderstanding. Glad we could still assist you and will do so again. You and your group are welcome to stay with us again. Outeniqua Inn. Dolf Groenewald
Frik P - Apr 2024
Algehele gradering
It felt like home away from home.
Eben B - Sep 2024
Algehele gradering
Oornag vir sportbyeenkoms.
Craig F - Aug 2024
Algehele gradering
It was a good stay.
Dalene A - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie oorstop.
Theo A - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier. Die plek kort net 'n bietjie tender loving care.
William H - Sep 2024
Algehele gradering
Tevrede met als.
Kgothatso C - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful stay.
Robert K - Jan 2023
Algehele gradering
Direk aan die Langenhovense-pad, teenoor die golfveld.
Goesnien S - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Alida V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklike oorslaapverblyf.
Henri D - Jan 2023
Algehele gradering
It was the best time.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Con D - Jan 2023
Algehele gradering
Nie aanbeveelbaar nie.
Lees meerWillie S - Des 2023
Algehele gradering
Dit was werklik onaangenaam en ek beveel aan om van julle lys te verwyder.
Nicky M - Des 2022
Algehele gradering
Great stay, perfect for our needs as a one night stopover with teenagers and two dogs. Easy check-in and great facilities.
Ebrahim D - Jun 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, sentraal en gerieflik.
Marietjie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Plek was netjies. Een persoon het in kamer 2 geslaap. Kamer was bedompig en drein was verstop. Dit het nie goed geruik nie. Die blinder is daar 'n strook oop. Buite persone wat verbystap kan inkyk by die kamer. Kamer lagsaam was heel nag raserig. Persoon het op selfoon gepraat en was moeilik om te slaap.
Rina S - Jan 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Outeniqua Inn se terugvoer
Thank you for your review. We appreciate the feedback. If you have any suggestions regarding how we can improve our professionalism, we'd be happy to hear from you.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Fiona A - Des 2022
Algehele gradering
Fulfilled the purpose of a stopover but not great.
Heinrich K - Des 2022
Algehele gradering
Baie onaangename verblyf.
Michelle B - Aug 2021
Algehele gradering
Wegbreek.
Outeniqua Inn se terugvoer
Thank you, Michelle.
I'm glad that you enjoyed your stay with us and we look forward to hosting you again in the near future.
Take care!
Kind regards
Outeniqua Inn
Mariki V - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap
Chris B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en veral ruim badkamer en slaapkamer was uiters 'n verrassing.
Stephen P - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies en gemaklik!
Ayub K - Des 2021
Algehele gradering
Safe overnight accommodation.
Lees meerJason P - Apr 2021
Algehele gradering
Really enjoyed our stay there. Very nice place to stay.
Marietjie O - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was net 'n vinnige sakereis
Outeniqua Inn se terugvoer
Thank you for your review. We look forward to hosting you again soon.
Have a great week.
Kind regards
Shannon
Outeniqua Inn
Isabel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Bekostigbare oornag-akkommodasie, 'n haardroër sou lekker gewees het.
Bianca V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gebly en heerlike ontbyt.
John S - Nov 2021
Algehele gradering
Friendly staff, pleasant stay.
Outeniqua Inn se terugvoer
Hi John
Thank you for your review. We haven't noticed a musty smell but thank you for bringing it to our attention. We shall look into that right away.
Kind regards
Outeniqua Inn
Colin B - Des 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Frederick S - Sep 2021
Algehele gradering
Met the requirements, no problems.
Mariechen E - Sep 2020
Algehele gradering
Die enigste rede hoekom ek 5 sterre toeken, is omdat dit die maksimum is. Hulle verdien 10 sterre.
Morne V - Jan 2020
Algehele gradering
Die gasvryheid was uit die boonste rakke en sal definitief weer daar bespreek.
Helena J - Des 2020
Algehele gradering
Rustige, intieme omgewing. Boomryke omgewing. Heerlik ontspan.
Leandri D - Jan 2020
Algehele gradering
Gesellige oornagplek!
Chantell G - Des 2020
Algehele gradering
Gesellig en netjies.
Leon O - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangename akkommodasie!
Lyle S - Des 2019
Algehele gradering
Clean, safe, would recommend.
Etienne P - Feb 2019
Algehele gradering
Great.
Outeniqua Inn se terugvoer
Thank you for your kind review, much appreciated. Please visit us again - we are truly blessed with amazing guests!
Lezanne P - Des 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie goed. Vriendelike diens.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Anneline B - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties, netjies, heerlik, baie gasvry.
Marianne S - Jun 2018
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en heerlike ontbyt!
Lizel S - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang