Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outeniqua Inn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Outeniqua Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 46 resensies vir Outeniqua Inn
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Anina L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina L

Baie lekker gebly!

Waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Sal net graag met bespreking die opsie wou gehad het vir ontbyt.

Carike S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike S

Het ons verblyf geniet.

Ja, ons het ons verblyf geniet.

Veliswa T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veliswa T

Excellent.

It was nice we enjoyed every moment but the person who was accepting my booking did not tell me that we are not allowed to use some staff eg stove there because we booked self-catering thinking we were going to cook but luckily the owner was nice to us so we used his stove in the kitchen.

Outeniqua Inn se terugvoer

Thank you for staying with us. We are glad that you enjoyed the weekend with us. Sorry about the misunderstanding. Glad we could still assist you and will do so again. You and your group are welcome to stay with us again. Outeniqua Inn. Dolf Groenewald

Outeniqua Inn
Frik P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

It felt like home away from home.

We received value for money.

Craig F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig F

It was a good stay.

I appreciated the peace and quiet.

Theo A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo A

Lekker gekuier. Die plek kort net 'n bietjie tender loving care.

Baie lekker gebly, dankie.

Kgothatso C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kgothatso C

Beautiful stay.

Everything was perfect. The only problem was dirty throw/blankets and pillows.

Robert K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Direk aan die Langenhovense-pad, teenoor die golfveld.

Rustige blijplek met vriendelijke diens en baie skoon. Groot kamer, veilige parkering.

Goesnien S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Goesnien S

Comfortable.

Relaxing and very convenient to stay there.

Alida V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alida V

Gemaklike oorslaapverblyf.

Heel gemaklik, oningewikkelde verblyf. Vriendelik, behulpsaam en besorgde gasvrou.

Henri D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Henri D

It was the best time.

Very friendly staff and delicious breakfast!

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Con D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Con D

Nie aanbeveelbaar nie.

Geen probleem met ontvangs nie. Kamer is baie klein. Beddegoed was gekreukel en opgefrommel onder die duvet (of gebruik of nie gestryk). Was bespreek vir 2 dae. Tweede dag geen koffie of tee of water bygevoeg nie. Het middag ongeveer 15h00 terug by die gastehuis gekom toe staan die kamer se deur wawyd oop en geen mens in sig nie. Enige persoon kon instap en mens se persoonlike goed neem. Daar is geen kluis om waardevolle items in te hou nie. Die toegang tot die parkering is na 'n draai deur 'n baie nou gang en die skade teen die muur is bewys dat menige inwoner nie maklik daardeur kon kom nie. Daar is net 'n gemeenskaplike yskas in die kombuis. Die ketel kan nie by die koffietafel aangesit word nie en moet op die vloer geplaas word om die kragprop by te kom. Een kers beskikbaar met kragonderbreking.

Willie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Willie S

Dit was werklik onaangenaam en ek beveel aan om van julle lys te verwyder.

Ontvangs is problematies. Wasbakke se uitlaat is geblokkeer. Elektriese meter het van tyd tot tyd uitgeloop en die krag afgesny. Daar is 'n behoefte aan nuwe beddegoed.

Nicky M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M

Great stay, perfect for our needs as a one night stopover with teenagers and two dogs. Easy check-in and great facilities.

Would recommend Outeniqua Inn.

Ebrahim D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim D

Waarde vir geld, sentraal en gerieflik.

Verblyf was gerieflik. Ander gaste was 'n bietjie raserig. Slaapkamer en badkamer was skoon en netjies.

Marietjie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie O

Plek was netjies. Een persoon het in kamer 2 geslaap. Kamer was bedompig en drein was verstop. Dit het nie goed geruik nie. Die blinder is daar 'n strook oop. Buite persone wat verbystap kan inkyk by die kamer. Kamer lagsaam was heel nag raserig. Persoon het op selfoon gepraat en was moeilik om te slaap.

Sien sterre.

Rina S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina S

Oulike plekkie.

Personeel is onprofessioneel.

Outeniqua Inn se terugvoer

Thank you for your review. We appreciate the feedback. If you have any suggestions regarding how we can improve our professionalism, we'd be happy to hear from you.

Outeniqua Inn
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Fiona A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Fiona A

Fulfilled the purpose of a stopover but not great.

It's clean and comfortable enough no complaints, at at high season am sure prices are always inflated. We just didn't think it was great compared to other places along the garden route for the same price.

Heinrich K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Heinrich K

Baie onaangename verblyf.

Kamers vuil. Ou, muwwe reuk. Buite-area onnet. Foto's baie misleidend. Kragpunte werk nie langs bed nie.

Michelle B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Wegbreek.

Baie mooi en skoon plekkie, eienaars baie behulpsaam.

Outeniqua Inn se terugvoer

Thank you, Michelle.
I'm glad that you enjoyed your stay with us and we look forward to hosting you again in the near future.
Take care!
Kind regards
Outeniqua Inn

Outeniqua Inn
Mariki V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariki V

Lekker geslaap

Groot, netjiese kamer en badkamer, sentraal geleë, vriendelike ontvangs.

Chris B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie aangenaam en veral ruim badkamer en slaapkamer was uiters 'n verrassing.

Ek kan hulle baie sterk aanbeveel weens netheid, spasie, ligging en waarde vir geld.

Stephen P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Pragtig, netjies en gemaklik!

Baie gemaklik en lekker gebly vir 4 nagte. Ons is vriendelik ontvang en die eienaars is baie betrokke en het verseker dat ons alles en meer gehad het as wat ons nodig gehad het. Christa het voortreflike ontbyte voorgesit! Ons beveel Outeniqua Inn sterk aan.

Ayub K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ayub K

Safe overnight accommodation.

A bit pricey compared to other locations on our trip from PTA to CT. Very safe and space to park trailer. Has full size fridge/freezer. Only rating service as 4 stars for a few reasons - (1) TV needs to be checked as it was not working, possibly due to bad internet connection (could not stream shows nor could I work on wifi), (2) Check no of guests and provide basics - only 2 toilet rollls were provided for 5 guests, (3) Drains were apparently blocked the morning of our departure and workmen were on site working before we left. Understand the need to sort it out urgently but we should have been informed to not use the shower/basin for the short duration. Small things that should be rectified to provide great service. Other than that, very neat, peaceful place. PS - bathroom is in the main bedroom which means other family members need to come through the main bedroom to use the bathroom. Good location, very close to all shops, garages etc.

Jason P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason P

Really enjoyed our stay there. Very nice place to stay.

Will stay there again it is definitely worth it and very central.

Marietjie O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie O

Dit was net 'n vinnige sakereis

Goeie gasteverblyf.

Outeniqua Inn se terugvoer

Thank you for your review. We look forward to hosting you again soon.

Have a great week.

Kind regards
Shannon
Outeniqua Inn

Outeniqua Inn
Isabel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel V

Bekostigbare oornag-akkommodasie, 'n haardroër sou lekker gewees het.

Lekker sentraal geleë, naby alles.

Bianca V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca V

Lekker gebly en heerlike ontbyt.

Baie netjiese kamer en gerieflik.

John S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Friendly staff, pleasant stay.

Musty smell in both bedrooms and the common area.

Outeniqua Inn se terugvoer

Hi John
Thank you for your review. We haven't noticed a musty smell but thank you for bringing it to our attention. We shall look into that right away.
Kind regards
Outeniqua Inn

Outeniqua Inn
Colin B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin B

Very pleasant.

Great service and friendly.

Frederick S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick S

Met the requirements, no problems.

See stars.

Mariechen E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen E

Die enigste rede hoekom ek 5 sterre toeken, is omdat dit die maksimum is. Hulle verdien 10 sterre.

Hul gasvryheid, heerlike ontbyt en pragtige gastehuis was 'n heerlike ervaring.

Morne V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Die gasvryheid was uit die boonste rakke en sal definitief weer daar bespreek.

Was baie lekker, sal defnitief weer daar bespreek.

Helena J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Rustige, intieme omgewing. Boomryke omgewing. Heerlik ontspan.

Die eienaars is warm, vriendelike mense. Baie tuis gevoel by Outeniqua Inn. Die ontbyt was goeie waarde vir geld. Hou daarvan dat motors onder afdakke kan staan.

Leandri D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandri D

Gesellige oornagplek!

Die bestuurders was vriendelik en die ontbyt was heerlik. Die kamer was mooi skoon en netjies.

Chantell G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell G

Gesellig en netjies.

Het slegs 2 nagte se akkommodasie benodig. Die Inn het alles gehad wat ons vir die paar dae nodig het gehad. Die ligging het dit maklik gemaak om oral waar ons moes wees uit te kom.

Leon O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Baie aangename akkommodasie!

Ek het twee aande daar oorgeslaap. Als was netjies en skoon, baie rustig. Die mense is regtig vriendelik en gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel. Ek beveel die plek gerus aan. Daar is 'n paar kamers in die huis. As jy op wittebrood wil gaan, moet jy dalk liewers 'n ander plek gaan soek.

Lyle S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle S

Clean, safe, would recommend.

We had a lovely stay. It is in a convenient location, close to shops and relatively close to Vic Bay. Accommodation is clean, spacious and safe. Breakfast was delicious and hosts were very friendly. Nice pool and garden area. Would stay here again and would recommend this place.

Etienne P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne P

Great.

Ons verblyf was fantasties.

Outeniqua Inn se terugvoer

Thank you for your kind review, much appreciated. Please visit us again - we are truly blessed with amazing guests!

Outeniqua Inn
Lezanne P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lezanne P

Die verblyf was baie goed. Vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly. Heerlike ontbyt gehad. Vriendelike diens. Ligging is ideaal.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anneline B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Fantasties, netjies, heerlik, baie gasvry.

Sal beslis weer gaan. Waarde vir geld. Regtig fantasties.

Marianne S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S

Gemaklik, netjies en heerlike ontbyt!

Die Outeniqua Inn is baie goed geleë in George. Baie netjies en skoon en gemaklik ingerig. Die ontbyt was heerlik!

Lizel S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel S

Uitstekend.

Ons het die verblyf so geniet! Als is baie netjies en ontbyt was heerlik. Dankie Christa dat jy ons so welkom laat voel het - ons kom verseker weer!

Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZDY3Mjc0LTY3YjMtNDFlZC1hOTE5LWY5YjRjN2EzOGQwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 70 CJ Langenhoven Road George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952057 22.441897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang