Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outeniqua Inn

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Outeniqua Inn is 'n lieflike gastehuis in George wat verblyf in 'n verskeidenheid pragtige kamers bied.

Gaste kan kies tussen die Mount Fiji-, Mount Everest-, Kilimanjaro-, Swiss Alps-, Mont Blanc- en Table Mountain-kamers wat elkeen slaapplek aan 2 mense bied. Die kamers beskik elk oor 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word op versoek. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ons het een selfsorgkamer waar tot 6 gaste kan slaap met 'n eie kombuisie en eetarea.

Al die kamers het lugversorging, TV's met Netflix, WiFi-toegang, kluise vir waardevolle items en koffie- en teemaakgeriewe. Sommige van die kamers het ook 'n lessenaar. Mount Everest, Swiss Alps en Mont Blanc bied privaat toegang tot die swembad. Al die kamers word daagliks skoongemaak.

Gaste kan by die swembad ontspan of gebruik maak van die braaigeriewe wat beskikbaar is.

Die Outeniqua Inn is 300 m van die George Gholfklub af en net 'n entjie se ry van York Hoërskool, PJ Langenhoven Hoërskool, verskeie besighede, die middedorp en George Lughawe af.

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Zintle Z
Saam met lewensmaat
5.0
We had a great stay, everything was good. We enjoyed our time; it was very nice to stay there. The staff were so friendly to us, especi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Hanriette R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en netjies. Baie lekker gekuier. Rustig en netjies. Baie lekker gekuier. Special thanks to Moosa for the 'lekker' breakfast he prepared for us ...
Sien meer
Sep 2024
Anina L
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly! Waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Sal net graag met bespreking die opsie wou gehad het vir ontbyt.
Mei 2024
Carike S
5.0
Het ons verblyf geniet. Ja, ons het ons verblyf geniet.
Apr 2024
Veliswa T
Saam met vriende
5.0
Excellent. It was nice we enjoyed every moment but the person who was accepting my booking did not tell me that we are not allowed to u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Outeniqua Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Outeniqua Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZDY3Mjc0LTY3YjMtNDFlZC1hOTE5LWY5YjRjN2EzOGQwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 70 CJ Langenhoven Road George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952057 22.441897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang