Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outeniquabosch Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anri B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie goeie en vriendelike diens. Die plaas is mooi en die ontbyt was baie lekker. Waarde vir geld op 'n mooi plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Outeniquabosch Lodge
Hi Anri Thank you so much for the lovely review and for taking the time to give us your feedback. It was awesome having you stay with us and we look forward to seeing you again in the future.

Francois S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Stil en rustig, met baie goeie diens. Baie goeie waarde vir jou geld. Stil en rustig, met genoeg dinge wat die kinders besig kan hou. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Outeniquabosch Lodge
Dear Francois, thank you so much for the wonderful review. It was so awesome to have you and your children stay with us. We hope to see you again in the future. Regards, Outeniquabosch Lodge Team

Rod W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Comfortable and spoilt. Rooms small but acceptable. Staff and owners fantastic and breakfast to die for. Access road corrugated and nasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jean
Outeniquabosch Lodge
Hi Rod. Thank you for taking the time to leave us a review. We really appreciate the feedback.

Gloumarie S
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Dit was baie lekker en baie rustig. Ons het baie lekker gebly en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik, julle kan enige tyd daar gaan oornag, dit het 'n rustige plaasgevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jean
Outeniquabosch Lodge
Dear Gloumarie Thank you for your wonderful feedback. We really do appreciate it. It was a pleasure to host you and your husband here. Hope to see you again soon. Have a great day. The Outeniquabosch team.

Reinette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Pragtige, stil, landelike verblyf - home away from home. Baie vriendelike ontvangs, pragtige suite omring deur groen grasperke, helderblou swembad. Heerlike groot ontbyt voorberei met persoonlike aandag van Margaret. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jean
Outeniquabosch Lodge
Liewe Reinette Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om jou weer te verwelkom. Warm Groete Margaret

Izelle F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Rustige atmosfeer en die beste diens! Die gasvryheid is van topgehalte. Die personeel gaan uit hul pad om vriendelike diens te lewer. Die diere is 'n bonus vir die kinders - hulle het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Outeniquabosch Lodge
Dear Izelle, Thank you so much for the incredible review. We are so pleased to hear that you and your family enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again. Regards, Outeniquabosch Lodge Team

Bob W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2015

Uitstekende diens en vriendelike personeel. Wonderlike ligging, rustig en mooi omgewing. Die ontbyte was uitstekend en bestuurder was altyd bereid om te help en met raad te bedien. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Outeniquabosch Lodge
Dear Bob, Thank you so much for your valued review. Much appreciated. Kind Regards, The Outeniquabosch Lodge Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesbok-weg DK120, Brandwacht, Hartenbos, 6507, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb83c02666aae1b2fd07e5037f8b0d06badaac8536f751888e04b114d0e0968fda394bb405e68277b7ecbde3d180f63dd8b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 DK 20 Blesbok Road Brandwag 6507 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.071172757261 22.080167531894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang