Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outentique Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Itha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal definitief weer hier oorslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

I fell in love with the place. It's heartwarming. Very comfortable and quiet. Old and very clean environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die gastehuis bied al die geriewe wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly, en sal beslis die gastehuis aanbeveel. Dit is vol karakter van vervloë dae, en sjarmante duursame afwerkings. Baie dankie aan die eienaars vir hul gasvryheid en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney J W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Nice. That was good, comfortable and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

It was very good and very nice. We loved staying there as it was exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrico D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik. Ons het hier tuisgegaan tydens die jaarlikse KKNK en dit was een van die mees ongelooflike ervarings gewees in terme van verblyf. Gaan voort met jul goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pasgemaak vir bywoning van KKNK. Kort maar heel lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
1 nag
5.0
Feb 2024

Cango Marathon naweek gewees. Die lighting was perfek en gasvryheid fantasties. Baie lekker gebly, dankie vir julle vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Oornag verblyf. Baie geniet om hier te oornag, restaurante en winkels in loop afstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was alles wat ons benodig het. Heerlik gewees. Sal volgende jaar weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cecil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R716
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R716
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-weg 197, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29dda0937bebcce6c5dd091eba40ec72db3c54dbbba2f2f1060da7b060e48dfba8929f1810325ddc5e7a90a4e5929898130d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R716 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 197 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.590413841372 22.194090728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang