Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outentique Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cecil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Outentique Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Itha D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itha D

Sal definitief weer hier oorslaap.

Sien sterre.

Irene U - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene U

I fell in love with the place. It's heartwarming.

Very comfortable and quiet. Old and very clean environment.

Erika M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Die gastehuis bied al die geriewe wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker gebly, en sal beslis die gastehuis aanbeveel. Dit is vol karakter van vervloë dae, en sjarmante duursame afwerkings. Baie dankie aan die eienaars vir hul gasvryheid en puik diens.

Rodney J W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney J W

Nice.

That was good, comfortable and quiet.

Elizabeth M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

It was very good and very nice.

We loved staying there as it was exactly what we needed.

Henrico D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico D

Onvergeetlik.

Ons het hier tuisgegaan tydens die jaarlikse KKNK en dit was een van die mees ongelooflike ervarings gewees in terme van verblyf. Gaan voort met jul goeie diens.

Estelle H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H

Pasgemaak vir bywoning van KKNK.

Kort maar heel lekker.

Annette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Cango Marathon naweek gewees. Die lighting was perfek en gasvryheid fantasties.

Baie lekker gebly, dankie vir julle vriendelike gasvryheid.

Ronald L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Oornag verblyf.

Baie geniet om hier te oornag, restaurante en winkels in loop afstand.

Arene C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arene C

Was alles wat ons benodig het.

Heerlik gewees. Sal volgende jaar weer daar bly.

Julia H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia H

Good value for money. Nice touch. Calm and peaceful.

Real value for money. We enjoyed the eclectic old-world style. Friendly host.

Nell S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nell S

Lekker gebly!

Baie lekker gebly! Perfekte ligging vir 'n vinnige kuiertjie. Kan aanbeveel. Laat hulle 'n gasstoof in die kamers sit, die kragonderbrekings is nogal 'n probleem en daar is ook nie eens 'n liggie in die kamer vir wanneer die krag af gaan nie.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ansa H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa H

Vriendelike ontvangs, verblyf is netjies, veilig en als wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly.

Dirk V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

N lekker braai in die tuin en oudehede orals in tuin en stoep.

Was baie lekker die moeite werd.

Kanna W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kanna W

Ons kuier was uitsonderlik.

Absolute mooi plekkie. Die natuurskoon en oudhede was 'n belewenis. Sal weer besoek.

Rabia K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rabia K

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gebly, alles was baie gemaklik, naby winkels en baie om te sien.

Pierre P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P

Great old style accomodation that is absolutely beautiful.

Excellent place to stay that proves that a little goes a long way. Oudtshoorn is a fantastic town that welcomes you with open arms. If Outentique can maybe upgrade the mattresses and shower heads, then they would get 5/5 from us.

Fendolene G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fendolene G

Rustige atmosfeer met vriendelike diens.

Dit was 'n plesier om te kon oorslaap by Outentique, baie rustige en veilige omgewing.

Anci D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anci D

Rustige huis tussen konserte.

Outentique Accommodation is baie sentraal, stil, en alles was baie skoon en netjies.

Lydia K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lydia K

Kan verbeter in gasvryheid.

Bed was bietjie aan die harde kant en ongemaklik.

Talita M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Aangename oornagverblyf in 'n rustige omgewing.

Ek was aangenaam verras met die unieke karakter van die akkommodasie en het baie lekker oorgeslaap. Daar was alle moontlike geriewe om 'n aangename verblyf te verseker. Ek kan Outentique met vrymoedigheid aanbeveel.

Adri V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V

Baie lekker gekuier. Was net baie koud. Stel warmkombers voor.

Kussings nie op standaard nie. Baie plat.

Cathy G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy G

A lovely old traditional house conveniently situated in the suburbs of Oudtshoorn.

Friendly proprietor. Cute dog too.

Chaney A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chaney A

Aangenaam.

Baie rustig en netjiese plekkie. Die bestuur was gaaf en behulpsaam. Lekker naby die winkels.

Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Netjies, skoon en kompak. Beddens het baie lekker geslaap.

Ons het Kaap toe gereis en in beide rigtings hier oornag. Die kamer wat ons bespreek het vir 3 persone is beter geskik vir 'n 2-slaap. Bietjie beknop vir drie persone. 'n Tafel vir bagasie sal baie handig wees. In ons kamer was geen TV nie.

Vanaf
Vanaf R716
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R716
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-weg 197, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29dda0937bebcce6c5dd091eba40ec72db3c54dbbba2f2f1060da7b060e48dfba8929f1810325ddc5e7a90a4e5929898130d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R716 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 197 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.590413841372 22.194090728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang