Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outentique Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-weg 197, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R716 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Outentique Accommodation bied gastekamer in die historiese dorpie Oudtshoorn. Hierdie sandsteengebou is in 1896 gebou en bied die nostalgie van 'n vervloë era.

Outentique Accommodation het 3 individueel versierde kamers. Elke oud wêreldse tog bekoorlike kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n waaier, verwarmer, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n kroegyskassie. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n geslote hek.

Outentique Accommodation se pragtige tuin is stil en rustig, met welige voëllewe. Die eiendom is stapafstand van verskeie groot winkels en restaurante in die middedorp. Dit is 29,5 km vanaf die Kangogrotte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Itha D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer hier oorslaap. Sien sterre.
Aug 2024
Irene U
Saam met lewensmaat
5.0
I fell in love with the place. It's heartwarming. Very comfortable and quiet. Old and very clean environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Erika M
Saam met lewensmaat
5.0
Die gastehuis bied al die geriewe wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly, en sal beslis die gastehuis aanbeveel. Dit is vol karakter van v...
Sien meer
Mei 2024
Rodney J W
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. That was good, comfortable and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Elizabeth M
Saam met vriende
5.0
It was very good and very nice. We loved staying there as it was exactly what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cecil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jan van Riebeeck-weg 197, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Outentique Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R716
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R716
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-weg 197, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29dda0937bebcce6c5dd091eba40ec72db3c54dbbba2f2f1060da7b060e48dfba8929f1810325ddc5e7a90a4e5929898130d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R716 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 197 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.590413841372 22.194090728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang