Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista ORT

 9 Beskikbaar
Standaarddubbelkamers
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n kluis, 'n TV met standaardkanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B en sluit komplimentêre lughawependeldienste in indien gereël.

Huisreëls

'n Ekstra kind tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
'n Ekstra kind tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- ’n Draagbare bababed is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Die bestuur behou die reg om ’n bewys van kinders se geboortedatum te eis om die kinders se ouderdomme te bevestig.
'n Kontinentale en warm ontbyt word van 07:00 tot 09:00 bedien, middagete van 12:00 tot 15:00 en aandete van 18:00 tot 21:00. Ontbytpakkies en wegneemetes is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 9 Beskikbaar
2-Enkelbedstandaardkamers
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n kluis, 'n TV met standaardkanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B en sluit komplimentêre lughawependeldienste in indien gereël.

Huisreëls

'n Ekstra kind tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
'n Ekstra kind tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- ’n Draagbare bababed is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Die bestuur behou die reg om ’n bewys van kinders se geboortedatum te eis om die kinders se ouderdomme te bevestig.
'n Kontinentale en warm ontbyt word van 07:00 tot 09:00 bedien, middagete van 12:00 tot 15:00 en aandete van 18:00 tot 21:00. Ontbytpakkies en wegneemetes is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savannah-weg 24, Bonaero-park, Johannesburg, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhIQu67DOlyNbgZaWifrcUDQtCTk0olG0Saeoe3yNssymEJCGUw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 24 Savannah Road Bonaero Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.126715326436 28.265538339647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang