Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista ORT

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
3.7
Denver P
1 nag
5.0
Aug 2024

Pleasant and quiet. I had a pleasant experience from arranging the shuttle to pick me up by Bushman to the attendant at the check-in desk. Bushman was waiting for me at 5am in the morning displaying a pleasant disposition. The room was clean, tidy and I enjoyed a lovely cup of ground coffee in my room. Lovely touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

The individual care each worker at Vista ORT took towards us as guests was beyond. Customer service was absolutely excellent! The kindness was super great. Every single person greeted us. Nothing was too much trouble. We were treated like kings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustige wegbreek. Baie rustige lodge met vriendelike personeel. Uiters netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Die kamer was skoon en netjies. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf was heel aangenaam gewees. Ons kamer was bietjie aan die ou kant en het bietjie opknapwerk nodig. Die lugversorger kort 'n diens en 'n yskas in die kamer sou 'n groot pluspunt gewees het. Die ontbyt was heel lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Waarde vir geld. Vriendelike personeel, skoon en netjiese kamers, heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Dit was aangenaam. Die omgewing is rustig en veilig, 'n loopafstand na die vulstasie en na die winkelsentrum.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Yolande O
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Ek het sommer baie lekker gekuier, kamers was skoon en netjies. Die plek is baie stil en rustig en die personeel was so vriendelik en behulpsaam. Die personeel was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Uitstekende waarde vir jou geld! Baie vriendelike personeel. TV in die kamer het nie gewerk nie, was nie probleem vir ons nie. Ons het laat arriveer en was moeg gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin K
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Had a lovely stay, the breakfast was awesome. Only negative comment was the TV sound was not loud and clear enough. There was no plug next to the bed for the beside lamp. So the light was just decoration and didn't serve its purpose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
R1 650 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savannah-weg 24, Bonaero-park, Johannesburg, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhIQu67DOlyNbgZaWifrcUDQtCTk0olG0Saeoe3yNssymEJCGUw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 24 Savannah Road Bonaero Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.126715326436 28.265538339647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang