Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outpost Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Josie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Outpost Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maryke D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Ons sal julle enige tyd aanbeveel.

Perfekte wegbreek vir twee. Sien julle gou weer!

Christelle M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

Rustige vriendelike omgewing.

Baie vriendelike mense. Josie en Riaan gesels lekker oor die geskiedenis van die oudhede op die werf. Baie lekker geslaap.

Andrew D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D

Relaxing!

The host was so accommodating and friendly. It was everything we needed. Lovely relaxing atmosphere. Would definitely recommend.

Thom P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thom P

Enjoyable and interesting.

Our hosts went out of their way to make us feel welcome, without encroaching on our privacy. The property is secure and we could park our car in the shade under this huge oak tree. They have collected a vast array of historical items and memorabilia from across South Africa, which would make a museum proud. Quaint and interesting.

Marianne M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M

Outpost beste plekkie in Heidelberg.

Beste, mooiste plekkie. Gasvrye eienaar. Pragtige plek.

Johannettr D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannettr D

Uniek, netjies, beslis waarde vir jou geld.

Word teruggevoer in tyd en geniet die unieke blyplek.

Irma V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V

Baie rustige en veilige atmosfeer.

Met die vreeslike reën kon ons nie veel doen of rondry nie. Gelukkig vir DSTV kon ons die tyd verdryf. Die eienaars is ongelooflik vriendelik. Ons kon op die erf rondloop en foto's neem (het toestemming gevra). Baie netjies en skoon.

Antoinette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Fantasties.

Veilig en gasvry. Het dit terdeë geniet.

Tanya M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Baie netjies en gerieflik.

Ons het wel net een nag oorgeslaap, maar was baie gelukkig. Plekkie is pragtig skoon en netjies en baie vriendelike eienaars. Sal vir seker weer daar oorbly.

Louise J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Wat 'n wonderlike ervaring om by hartsmense te kon oornag. Absolute awesome plek.

Outpost was 'n 1 uit 'n 1000 ondervinding. Die interessante en nostalgiese uitbeelding van toetentyd moet elke mens ervaar en die eienaars deel graag hul versameling met jou. Eienaars baie besorg oor hul gaste. Hoogs aanbevole.

Lucinda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda V

Baie lekker en rustige atmosfeer.

Ons gaan definitief weer daar bespreek.

Kotie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Unieke plek.

Baie interessante, unieke eenheid. Baie netjies, goed ingerig. Eienaars baie vriendelik. Goeie waarde vir geld. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Guy Q - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy Q

Outpost Self-catering met all my expectations.

Outpost Self-catering is indeed a gem. What a nostalgic blast from the past. We enjoyed our stay to the fullest. The hosts are phenomenal. Having been exposed to the hospitality industry with my in-laws' guest house, I can appreciate all the little details. Thank you.

Chris W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Good.

Was lekker, maar dis nie 'n selfsorg nie, net 'n ketel en mikrogolf. Dankie vir die vrugtebome waar ons kon vars vrugte pluk om te eet. WiFi werk nie.

Outpost Self-catering se terugvoer

Hi
Jammer oor die ongerief. Ek is seker dat ek genoem het dat WiFi internet in ons omgewing baie wisselvallig is. Ek hoop toekomstige voornemende gaste sal vra vir 'n braaipan wat ons wel beskikbaar het. Dankie in elk geval.

Outpost Self-catering
Jan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Uitleg van woonplek prakties met 'n speelse kinkel, kleurvolle dekoritems, voëlgesang afgewissel met stilte is lafenis vir die siel.

Watter heerlike ervaring om in die wonderwêreld van Jozie en Riaan se "Outydse Kolektibels" in te stap en ons oor te gee aan die nostalgie!

Pierre R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R

Baie klein en beknop.

Die plekkie is netjies en skoon. Gasvrye eienaars. Hordes memorabilia uit die verlede wat 'n ervaring is. Gratis Wifi is in die advertensie wat nie die werklikheid is nie. Beide ek en my vrou het onder 'n yskoue stort beland nadat dit aan die begin warm was. Ons moes 2 keer bel sodat die gasheer die gasgeiser kon regstel en die ervaring was onaangenaam veral omdat beurtkrag 8 vm begin het en ons vroeër opgestaan het vir stort en warm koffie! Die handewasbak van die badkamer is in die kombuisgedeelte wat dit nog kleiner maak en dis moeilik om aan tafel te eet weens die beperkte ruimte. Etes kan nie daar voorberei word nie, daar is slegs 'n mikrogolfoond wat bo-op die yskas staan. Vir mense wat net wil oorslaap sal ek Outpost aanbeveel.

Neil T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil T

Kuiertjie by ons seun op Heidelberg.

Presies wat ons nodig gehad het vir ons kort tydjie in Heidelberg. Warm dag gewees, maar lekker geslaap met die lugversorging en afgekoel in die plonspoel.

Michele D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D

Excellent. Friendly and informative hosts. Felt welcome and very comfortable.

The whole experience was great. They have a true gem.

Wynand J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand J

Uniek en Lekker.

Dit was lekker om al die ou advertensie borde te sien, trip down memory lane. Baie uniek.

Jeanne V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne V

Wonderlike mense, uit die boeke kwaliteit-linne, skoon en 'n groot stuk geskiedenis.

Ons sal vir seker weer daar bly net om meer te hoor van al die borde etc.

Jen G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jen G

A wonderful stopover place in Heidelberg Western Cape!

We enjoyed our stay at Outpost. Clean, cozy and so interesting!

Johnny H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny H

Skoon, gemaklik en baie interessant!

Riaan en Josie het 'n ongelooflike versameling van ou naamborde, advertensies, padtekens etc. Baie van Suid-Afrika se geskiedenis is daar vasgevang. Die verblyf was klein, maar super gemaklik en baie mooi skoon. Well worth a visit!

Glenda G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G

Moet-oorblypkek in Heidelberg!

Ons is hartlik verwelkom deur Riaan en Josie. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam en interessant te maak. Die eenheid is toegerus met alles wat mens sou nodig kry en baie ekstra wat mens nie op ander plekke kry nie. Ons sal nie weer deur Heidelberg ry sonder om daar oor te bly nie. Hulle verdien vir seker 12 uit 10. Baie dankie Riaan en Josie!

Outpost Self-catering se terugvoer

Baie dankie julle is wonderlike gaste.

Outpost Self-catering
Sonja M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Gerieflike, troeteldiervriendelike verblyf.

Fantastiese kommunikasie voor en tydens my verblyf. Ek het troeteldiere op reis gehad saam met my terwyl ek by die jaarlikse Groot Pampoenfees uitgestal het. Die gasvrou, Josie was so gaaf om vir my foto's te stuur van die tweetjies terwyl hul op my gewag het. Lugversorging, DStv-pakket en selfs beskuit! Lekker koel en veilige parkeerplek uit die oog. Elke bordjie, pomp en padteken vertel 'n storie - gaan geniet die reis!

Jos N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Prachtige speciale blyplek.

Een museum op zn eigen. Ongelooflijke verzameling van tankstations en andere oude dingen. Jammer dat de prachtige VW koelkast in de nacht veel lawaai maakt. Voor de rest alles ok.

Roenell V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenell V

Dit is die gaafste eienaars wat ek nog ontmoet het. Hulle kan nie genoeg doen om jou tuis te laat voel nie en gaan uit hulle pad uit om seker te maak alles is in orde en gemaklik en in plek.

My kuier was aangenaam. Ek het 'n lang kuier gehad, want ek was in Heidelberg vir werk. Ek was bederf deur allerhande tuisgebak (wat nie deel van die pakket was nie) en die eienaars het kort-kort sekergemaak dat alles in plek is en dat ek alles het wat nodig is. Hulle het sekergemaak my voertuig is veilig en in die koelte parkeer. Die kamer het lugversorging en is uiters skoon. Ek sal die akkommodasie aanbeveel vir enige iemand. Dit is 'n unieke ervaring om so terug te gaan en nostalgie ook te beleef met al die ou herinneringe van die verlede (indien jy van die ouer generasie is).

Outpost Self-catering se terugvoer

Dankie Roenell. Alle seen en voorspoed

Outpost Self-catering
Pieter P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Dit was hemels. Kon nie genoeg van die plekkie kry nie. Dit was 'n ware reis na gister ondervinding.

Ons is so vriendelik ontvang. Dit was 'n reis na gister wat met ons gedeel is. Alles was so netjies, mooi en goed toegerus. Ons honde het 'n fees op die veilige groot gronde gehad.

Erika R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika R

Wonderlike mense, uitstaande ervaring.

Baie interessante plek, amper soos 'n private museum. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n baie spesiale ervaring.

Andre D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Verfrissend, uniek.

Byna onmoontlik om die ervaring te beskryf - dit voel letterlik asof jy iewers tussen 'n padlangs-vulstasie en museum uit die verre verlede oornag. Wonderlik, met die mees gasvrye gasheer en dame denkbaar! Perfekte oornagplek. Sal sonder huiwering aanbeveel.

Outpost Self-catering se terugvoer

Waardeer elkeen van jul.

Outpost Self-catering
Elydia B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elydia B

Fantasties!!

Dit was vir ons 'n reis in die verlede met al die nostalgie en herinneringe van ouds wat hulle versamel. Alles is so keurig en stylvol. Riaan en Josie is wonderlike mense en het ons sò tuis laat voel. Ons beveel almal aan om 'n tydjie in tyd terug te stap en daar te oornag. Die kamer het stylvolle beddegoed, en die yskas is 'n moet-sien. Dankie julle!

Outpost Self-catering se terugvoer

Baie dankie. Jul is oulike gaste.

Outpost Self-catering
Jan-heinrich N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-heinrich N

Lekker, netjies, skoon, rustig, spesiaal.

Riaan en Jozie is baie gasvry en verwelkomend. Lekker braaipakkies en groentetuin. Hulle perseel en geriewe is baie netjies en skoon. 'n Mens voel welkom by hulle. Baie dankie.

Outpost Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir spesiale gaste.

Outpost Self-catering
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 16, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bc2bddc0c9b755becde091923de47e13f44e6a4c1337081f3444de040fecc89d0661c399f2ab679a5984feafe4052ac8189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 16 Van Riebeeck Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.091595618831 20.960869626105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang