Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outpost Self-catering

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 16, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Outpost Self-catering is 'n kothuis wat op die gasheer se woonperseel in Heidelberg geleë is. Die eiendom, met sy kunstige en eklektiese styl, is ideaal naby 'n paar wegneem-restaurante, winkels en ander geriewe in die middedorp.

Hierdie kothuis bied verblyf aan 1 of 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kothuis het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en 'n elektriese braaipan.

Die kothuis het 'n TV met DStv en gratis WiFi (wanneer dit beskikbaar is). Gaste het toegang tot die seisoenale plonspoel op die eiendom. Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Braaigeriewe, braaipakkies en peuselhappieborde kan by die gasheer gereël word, teen ekstra koste.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Maryke D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal julle enige tyd aanbeveel. Perfekte wegbreek vir twee. Sien julle gou weer!
Jul 2024
Christelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige vriendelike omgewing. Baie vriendelike mense. Josie en Riaan gesels lekker oor die geskiedenis van die oudhede op die werf. Baie lekker geslaa...
Sien meer
Des 2023
Andrew D
Saam met vriende
5.0
Relaxing! The host was so accommodating and friendly. It was everything we needed. Lovely relaxing atmosphere. Would definitely recomme...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Marianne M
Saam met vriende
5.0
Outpost beste plekkie in Heidelberg. Beste, mooiste plekkie. Gasvrye eienaar. Pragtige plek.
Nov 2023
Johannettr D
Saam met lewensmaat
5.0
Uniek, netjies, beslis waarde vir jou geld. Word teruggevoer in tyd en geniet die unieke blyplek.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Josie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Van Riebeeckstraat 16, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Outpost Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 16, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bc2bddc0c9b755becde091923de47e13f44e6a4c1337081f3444de040fecc89d0661c399f2ab679a5984feafe4052ac8189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 16 Van Riebeeck Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.091595618831 20.960869626105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang