Outpost Self-catering
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 16, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Outpost Self-catering is 'n kothuis wat op die gasheer se perseel in Heidelberg geleë is. Die kunstige en eklekties versierde eiendom is ideaal geleë naby 'n paar wegneemete-restaurante, winkels en ander geriewe in die middedorp.
Dié kothuis het slaapplek vir 1 of 2 persone en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en ingerig met 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kothuis het 'n kombuisie met verhit-en-eet-toebehore soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n elektriese braaipan.
Boonop het die kothuis 'n TV met volledige DStv-kanale en gratis WiFi-toegang (wanneer beskikbaar). Gaste het toegang tot die seisoenale plonspoel op die perseel, wat ook veilige parkeerplek vir 1 motor het.
Braaigeriewe en braaipakke en kosborde kan teen 'n ekstra koste met die gashere gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Josie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Van Riebeeckstraat 16, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Outpost Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heidelberg Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 16, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang