Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outsiders B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 291

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 57 resensies vir Outsiders B&B
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Annelie W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W

Goeie waarde vir geld, insluitend heerlike ontbyt.

Ons het die langnaweek by Outsiders B&B terdege geniet. Die kamer is netjies en skoon, met slegs die basiese oornagbenodigdhede toegerus. Katrin het ons van inligting omtrent die dorp voorsien en ons het die ontdekkingsreis terdege geniet. 'n Fees van fynproewer restaurante, kuns en geskiedenis oor die Karoo geniet en saans veilig in die strate gestap. Ons twee honde het saamgereis en die woonplek en die dorp is troeteldiervriendelik.

Gerda J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Verblyf en kuier in Nieu-Bethesda het my verwagtinge oortref. Sal weer besoek.

Ek is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die verblyf was skoon, netjies en baie goed geleë. Die eienaars is werklike ambassadeurs vir Nieu-Bethesda.

Magdel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel S

Fantasties. Sien ons weer!

Uitstekende diens en vriendelike ontvang.

Jan C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Net een nag oorgeslaap.

Heel aangenaam dankie.

Magda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda B

Pragtige dorpie met baie om te sien.

Netjies. Geriewe baie basies vir die tarief per persoon per nag.

Chris M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Clean room, friendly hosts and good food.

I really enjoyed my stay here.

Suretha G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha G

Stilte, sterre, samesyn.

Die gasheer en-vrou is Nieu Bethesda Bittereinders. Hulle is gasvry, vriendelik en laid back. Ingesluit is 'n heerlike ontbyt, vars brood en regte koffie! Die B&B is troeteldier vriendelik.

Sean G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean G

Heerlike oorstop.

Dit was heerlik om oor te slaap by Outsiders en om die volgende oggend wakker te word met heerlike ontbyt wat voorberei word vir jou in die huis.

Kobus W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W

Alles was netjies, en 'n verwarmer en warm kombers vir die koue was perfek!

Die ligging is perfek, dis binne loopafstand van omtrent alles. Lekker gekuier met Ian en Katrin om die ontbyttafel, hulle is wonderlike gashere!

Salomi S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomi S

Verlange na oupas/oumas, nostalgies en histories.

Gevoel of ons op ouplaas dorp bly.

Paul G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul G

Very pleasant and peaceful.

Ronelle, my host, bent over backward to advise on eating establishments and places to visit and to make sure I was comfortable.

Andrea P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Dit was heerlik gewees. Ons sien julle vir seker gou weer.

Die pkekkie is baie netjies met baie vriendelike mense.

Nick Y - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y

Centrally located, no-frills B&B that provides good value, comfortable lodgings and a good breakfast.

Centrally located, no-frills B&B (only tea and coffee-making facilities in the room) that provides good value, comfortable lodgings, and a good breakfast. No wi-fi in my room, you apparently have to sit on the host's front stoep to pick it up and I only sat there for breakfast.

Naomi D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D

Als was wonderlik.

Als was skoon en netjies, Katrin en Ian wonderlik.

Salome K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K

Lekker kuier op die stoep in die hoofstraat.

Baie gerieflike ruim kamer met stoep vir kuier net langs die ingang tot die Uilhuis Museum. Lekker verwarmers, elektriese kombers en warmwatersakke vir koue nagte. Geen yskas of fasiliteite vir selfsorg nie, maar daar is 'n ketel en koppies vir koffie en tee. Yskasspasie is beskikbaar by die backpackers oorkant die straat en daar is baie restaurante binne stapafstand. Braairooster is beskikbaar. Tydens ons besoek was daar baie beperkte museum-ure vir die Uilhuis (8:00 - 13:00 op Maandag tot Woensdag), sodat jy nie museum toe sou kon gaan as jy na 13:00 opdaag en die volgende oggend vroeg weer moet vertrek nie, maar die probleem geniet nou aandag.

Lizel K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel K

Oorslaapverblyf.

Gerieflik geleë om die hele dorp te verken. Netjies en gemaklik. Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt op die stoep met 'n uitsig.

Hannelie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie S

Rustig, veilig, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Dit was reg langs die uilmuseum. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry en die ontbyt was heerlik.

Antoinette O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinette O

Geen yskassie of ys, geen TV of radio, geen klerekas of hangers nie, net die absolute broodnoodsaaklikste was teenwoordig.

Elektriese kombers skakel net aan 1 kant van die bed aan.

Johan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uitstekend geprys in vergeleke met ander akkommodasie en alles wat moes werk het gewerk. Lekker sentraal en aangename eienaars.

Sien sterre.

Angelique V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Very comfortable, with friendly hosts.

I was greeted by a friendly staff member and made to feel welcome from the beginning. There was an American couple who were the hosts. They were very friendly and welcoming. The room was comfortable and clean.

Charles B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles B

Peaceful.

Friendly hosts, informative about the village, and serves a good breakfast. They also have self-catering.

André S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
André S

Kamer is omskepte kombuis, kompleet met vuurherd. Dit was bitter koud en badkamertjie baie klein.

Die eienaar was baie tegemoetkomend en vriendelik en het dadelik 'n dorpskaart verskaf met die belangrikste plekke aangedui, maar die fasiliteite swak. Die handdoeke byvoorbeeld was uitgewas en kliphard, so ek het dit nie eens gebruik nie. Ontbyt was baie amateuragtig. Daar was geen prop vir tweepunt-uitrusting.

Joan R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan R

Very friendly, definitely will return for a visit.

A very friendly, quaint, clean, wonderful little town, full of creativity. I certainly would visit again.

Chris V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Baie vriendelik, goeie kos en mooi dorpie, puik.

Lekker kos en mense.

Nikki G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki G

Friendly and helpful.

A fabulous stay. Clean, safe and friendly. Provided useful information about the town.

Ansie C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie C

Goeie verblyf, maar bietjie duur vir die kamer.

Goeie ligging, gawe gashere, skoon en netjies, maar tog duur vir die kamer. Yskassie in die kamer sal goeie opsie wees.

Carel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carel V

Lekker gebly, maar dit kan geriefliker gemaak word vir gaste.

Kamer was netjies en skoon. Ongelukkig nie 'n yskas nie (wel een oorkant die straat), stort se warm water neem lank en dus 'n vermorsing van water en 'n groter bed sou lekker gewees het. Ons het die ontbyt baie geniet. Aangename gasheer en gasvrou. Baie dankie.

Elzanne L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne L

Dit was ideaal.

Ons het baie lekker oorgeslaap by Outsiders.

Dr Nico D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Nico D

Comfortable in the heart of the Karoo.

This B&B was comfortable with a lovely breakfast. Katrin and Ian are lovely hosts.

Rentia P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia P

Baie rustig en die ambience van hierdie plek vat mens terug in tyd.

My verblyf in Outsiders was baie lekker. Die huis was groot vir 'n enkeling, maar baie netjies met al die gerief wat mens nodig het.

Igna L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna L

Netjies en ruim vertrek, goed geleë.

Baie lekker geslaap, skoon en netjiese akkommodasie met en suite-badkamer met stort. Koffie- en teefasiliteit. Dit het my verwagting oortref.

Mireille J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mireille J

Die verblyf is eenvoudig tog baie netjies.

Die kamer was ruim, netjies en skoon. Dit het die doel gedien vir een aand se verblyf. Ontbyt het heerlik gebruik alhoewel ons ongelukkig nie kon bly om daaraan te smul nie.

Johanna V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna V

Vir een nag goed gewees.

Jammer dat daar geen yskassie of TV in die kamer is nie, die aand kan lank raak. Ek drink net tee en poeiermelk werk nie so lekker in tee nie. 'n Klein yskassie kan dus help. Die badhanddoeke is ook baie baie hard, maar andersins baie lekker geslaap en klein ontbyt was ook lekker.

Martin N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin N

Awesome, friendly and clean accommodation.

We had a great time in Nieu Bethesda, loved every moment! Enjoyed a rock concert by the Fake Leather Blues Band, had good food and immensely friendly hosts, Kathrin and Ian Allemann. Definitely recommend!

Jan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jan V

Teleurgesteld. Definitief nie waarde vir geld nie.

Geen hangplek vir klere nie. Wat van 'n hangkas? Kan doen met 'n rak in die badkamer om toiletware op te sit. 'n Rak of tafeltjie met 'n spieël in die slaapplek sal help, want die spieëltjie in die badkamer is nie voldoende nie. Die gasgeiser in die badkamer mors vreeslik baie water in die stort om uiteindelik warm water te kry. Kan 'n beker om water in badkamer te tap om ketel vol te maak verskaf. Handdoeke is kliphard en kan gesighanddoeke i.p.v. waslappe voorsien. Kan doen met 'n mikrogolf en klein yskassie om drinkgoed koud te hou, veral in die somer. Beddegoed was goed, behalwe die duvet wat maar skraps was. Probeer 'n koningingrootte-bed vir 'n dubbelbed.

Jenny J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jenny J

Disappointing.

The room was extremely small without TV. The bedding was creased and the towels were so hard. There is no place to put your things in the bathroom and there was no hot water. Breakfast terrible, bread stale and really not what was expected.

Hennie E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E

Uitstaande diens en vriendelikheid

Uitstaande diens en vriendelikheid

Karen M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Dit was baie aangenaam. Skoon, netjies en funksioneel.

Ons sou dit waardeer het indien daar rooibostee in die eenhede was het en beter tipe koffie.

Johan E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Top waarde vir geld.

Bekostigbare verblyf in 'n oorspronklike en gemaklike ligging. Lieflik plattelands en baie besonders.

Linda N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda N

Gerieflik.

Interessant en goed om terug te gaan in tyd. Lekker om die argitektuur en lewe van 1950's te beleef. Sal beslis weer daar stop en meer tyd maak om die lieflike omgewing te verken

Adrie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie B

Dit was aangename verblyf.

Ons dreig al lank om Nieu-Bethesda te besoek en is so dankbaar dat ons uiteindelik die 2 nagte in ons reisplan kon inpas. Wat 'n wonderlike ou dorpie en uitstekende oornagfasiliteite! Ek vertel vir almal wat wil luister van die silwerskoon beddegoed van hoogstaande gehalte - net wat 'n moeë reisiger nodig het.

Zelda K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K

Gerieflik, ruim, skoon en sentraal geleë.

Ons het heerlik oornag in Outsiders B+B.

Kurt T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt T

Nice atmospere. Good diners. Beautiful landscape. Culture in the Karoo.

A surprising village in the Karoo!

Laurette H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurette H

Ons het heerlik gekuier!

Met ons aankoms op Nieu-Bethesda is ons meegedeel dat die groot huis beskikbaar is vir ons gebruik. En dit teen geen ekstra koste nie. Ons het in die "Outsiders" huis oornag - dit was so ruim en netjies. Die houtvloere en ouwêreldse gevoel was ongelooflik. Daar was selfs 'n pragtige kat op die groot stoep wat haar tuisgemaak het op my skoot. Die huis is goed toegerus en ons het baie lekker geslaap en gekuier. Net een klein opmerking: die handdoeke in die badkamer was nie "gebruikersvriendelik" nie. Ek weet nie of dit die tipe water is of dalk te veel son nie, maar dit was baie hard en ongemaklik om mee af te droog.

Wilna J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna J

Baie skoon en netjiese verblyf naby alle besienswaardighede.

Heerlike plek om te oornag of vir 'n paar dae oor te bly. Billike tariewe wat skoon verblyf en 'n heerlike ontbyt insluit. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Willem O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem O

Skoon en gemaklik.

Basiese goed was in plek en die kamer was skoon. Baie lekker ontbyt.

Maria T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maria T

Outsiders is gerieflik, netjies en skoon.

Ons het net een nag in Outsiders oorgeslaap. Die eenheid het alles vir ons gebied wat ons nodig gehad het vir die nag se oorslaap.

Heather B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heather B

The shower facility is very basic with a clinging shower curtain which blows against you as you shower.

The multiplug in the bedroom is very old and I couldn't plug my cell phone charger into the socket. The bathroom/shower needs upgrading. No cupboard to hang up clothes.

Brian H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian H

Superb, efficient, brilliantly clean, with great attention to finer details.

Great to be greeted by host remembering your last visit. Great food with lovely ambiance. Great clean, comfortable accommodation. Great attention to detail. Nothing overlooked to ensure one's comfortable stay. Highly recommended and will return time and again.

Susanna D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna D

Skoon en netjies met al die nodige geriewe vir oornagverblyf.

Die ete by die eienaars se restaurant was bietjie teleurstellend. 'n Mens kry baie min kos vir die R80 se potjiekos.

Riana B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

As jy belangstel in die Uilhuis, sal ek dit kan aanbeveel.

Ek dink seker omdat daar so min water is kan daar nie regtig tuin gemaak word nie, maar ek glo en vertrou die onkruid wat wild in die tuin groei kan iets aan gedoen word. Ons het ongemaklik gevoel oor slange en spinnekoppe omdat die tuin onnet was.

Annette L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette L

Inexpensive and relatively comfortable.

The room was not serviced (it is self-catering). An old piece of soap from a previous guest was left in the shower. The inside of the kettle was very dirty. The chair for the dressing table was used as a bedside table? There is no storage space at all. These were irritations which affected our enjoyment. The accommodation is, however, comfortable and is quite inexpensive.

Willie V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V

One night stay to visit Owl House.

Very basic and modest accommodation for those who do not mind that - no luxuries here.

Jeanette B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette B

Die verblyf was baie aangenaam en vriendelike diens!

Daar is 'n stofie in die kothuis, maar geen mikrogolfoond. Let ook daarop dat daar nie 'n skoonmaakdiens is nie. Verder was alles gemaklik en gerieflik!

Adriaan V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan V

Nie die beste verblyf van ons reis nie.

Die kamer is netjies, maar het absoluut die minimum geriewe. Die lakens en die handdoeke is skoon, maar nie van die beste gehalte nie. As jy vir een aand in Nieu-Betesda wil slaap in 'n basiese verblyf, is hierdie nie sleg nie.

Bennie C - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie C

Uitstekend! Almal was baie gasvry en vriendelik. Alles was baie skoon en netjies.

Baie lekker en veilig, alles skoon, en lekker warm water. Ons het ook lekker warm geslaap, want dit was nogal koelerig die naweek gewees.

Bertus J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus J

'n Wonderlike ervaring.

Die belewing van die dorppie, sy mense en geskiedenis was 'n aangename ervaring. Die verblyf is eenvoudig, maar pas wonderlik by die omgewing in en dra by tot 'n wonderlike ervaring.

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54ee8b305b824806fd277cd3023345d1628fcc203ef6363aa3bb4dba5e4e00979e2bc85df55435863974676e10b928410e43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang