Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outsiders B&B

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Annelie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld, insluitend heerlike ontbyt. Ons het die langnaweek by Outsiders B&B terdege geniet. Die kamer is netjies en skoon, met slegs die basiese oornagbenodigdhede toegerus. Katrin het ons van inligting omtrent die dorp voorsien en ons het die ontdekkingsreis terdege geniet. 'n Fees van fynproewer restaurante, kuns en geskiedenis oor die Karoo geniet en saans veilig in die strate gestap. Ons twee honde het saamgereis en die woonplek en die dorp is troeteldiervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda J
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Verblyf en kuier in Nieu-Bethesda het my verwagtinge oortref. Sal weer besoek. Ek is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die verblyf was skoon, netjies en baie goed geleë. Die eienaars is werklike ambassadeurs vir Nieu-Bethesda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantasties. Sien ons weer! Uitstekende diens en vriendelike ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Net een nag oorgeslaap. Heel aangenaam dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Pragtige dorpie met baie om te sien. Netjies. Geriewe baie basies vir die tarief per persoon per nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chris M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2024

Clean room, friendly hosts and good food. I really enjoyed my stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stilte, sterre, samesyn. Die gasheer en-vrou is Nieu Bethesda Bittereinders. Hulle is gasvry, vriendelik en laid back. Ingesluit is 'n heerlike ontbyt, vars brood en regte koffie! Die B&B is troeteldier vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Heerlike oorstop. Dit was heerlik om oor te slaap by Outsiders en om die volgende oggend wakker te word met heerlike ontbyt wat voorberei word vir jou in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Alles was netjies, en 'n verwarmer en warm kombers vir die koue was perfek! Die ligging is perfek, dis binne loopafstand van omtrent alles. Lekker gekuier met Ian en Katrin om die ontbyttafel, hulle is wonderlike gashere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomi S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Verlange na oupas/oumas, nostalgies en histories. Gevoel of ons op ouplaas dorp bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 291

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54ee8b305b824806fd277cd3023345d1628fcc203ef6363aa3bb4dba5e4e00979e2bc85df55435863974676e10b928410e43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang